Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 617

15/09/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou tydgenoot

Fresh off the press

A necklace of springbok ears

The contents of this study hang together as in a “necklace of springbok ears”. The last dancing rattle and necklace has long since crumbled to dust. Yet the binding string serves as a useful metaphor for the literary texts discussed here and their relation to the culture of the First People.

Writer: Helize van Vuuren

Publisher: Sun Media
Price: R350

LitNet Akademies

Huisgenoot as tydgenoot: ’n mediageskiedkundige kroniek van ’n tydskrif as “skrif” van sy tyd

Lizette Rabe
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Hierdie artikel gebruik ’n mediageskiedkundige vertrekpunt om die ontwikkeling van Huisgenoot van 1916 tot 2016 met sy idealisties-ideologiese en markgedrewe ideale as “skrif” van sy tyd te boekstaaf."

Die rol van die fasiliteerder in die leerproses om ’n positiewe gesindheid te bewerkstellig teenoor indiensopleiding vir die vak wiskundige geletterdheid

Petro van der Merwe, Wynand van der Merwe
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die doel van hierdie studie is om ’n deelnemende strategie vir die indiensopleiding van onderwysers te ontwikkel ... Om hierdie doel te bereik is ’n model ontwerp wat die indiensopleidingsingreep vir die vak wiskundige geletterdheid bespreek."

Leefstyl

Tuin van Digters: Fees skop af met ’n Bohm

LitNet
Feeste

“As die dag mense laat praat oor gedigte is dit goed, as dit mense laat gedigte lees, is dit beter, en as dit mense dryf om gedigte te skryf, is dit wonderlik.”

Tuin van Digters 2016: Onderhoud met Vusi Beauchamp

Vusi Beauchamp, Elsibe Loubser
Kuns

Die Boekmerke-uitstalling vind Vrydag, 16 September 2016 by die Breytenbach Sentrum plaas. Elsibe McGuffog, een van die deelnemende kunstenaars aan Boekmerke, het ’n onderhoud met een van die ander kunstenaars, Vusi Beauchamp, gevoer.

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Erns Grundling, Toast Coetzer, Naomi Meyer
kykNET Portaal

"Op ’n agterpad sien jy iets wat die deursnit-toeris dalk misry op die hoofpad. ’n Agterpad vat jou na plekke en mense waarvan jy nooit sou kon droom nie."

Noem my Skollie vertel een van ons stories

Reney Warrington
Film

"Die storie gee mens insig in die ontstaan van bendes, in die bekoring van behoort aan iets. Tien uit tien daarvoor."

Sy klink soos lente is bloot lekker

Reney Warrington
Film

"Sy lyk soos lente sal jou laat hardop lag en verlang na goeie vriende."

Tess – goed, maar nie sonder foute nie

Reney Warrington
Film

"Daar is omtrent geen dialoog in die film nie. Die afwesigheid daarvan, die stilte wat dit skep, het vir Christia baie speelruimte gegee."

Kortfilms Silwerskermfees 2016

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Ná verlede jaar se uitstaande kortfilms was die vraag: Sal dit vanjaar weer so wees, of was 2015 net ’n uitskieter? Die antwoord is gelukkig dawerend: eersgenoemde!"

'n Oorsig van die kortfilms van kykNET Silwerskermfees 2016

Reney Warrington
kykNET Portaal

"Die algemene standaard van die 2016 Silwerskermfees-kortfilms was besonder hoog. Dit was inderdaad moeilik om te besluit vir watter film/akteur/regisseur om te stem, maar op die ou einde is ek baie gelukkig met die wenners wat ons aangewys het."

Alexandra May: "It’s trial and error sometimes"

Henry Cloete
Music

"I’m pretty new to creating my own music and being involved in the process of bringing it to life."

The Betsie Beers: "Vir nou vat ons dit maar eers gig vir gig"

Henry Cloete
Musiek

"Ons het nie regtig gedink ons sal sommer ’n album maak nie, dit was net iets wat oor ons pad gekom het, gelukkig."

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2016

Naomi Bruwer, Izak de Vries
ATKV-Portaal

Vanjaar se ATKV-Woordveertjies is op Vrydag 9 September by D’Aria in Durbanville toegeken. Die Woordveertjies is vanjaar vir die negende keer aangebied.

LAPA @ Woordveertjies 2016

Izak de Vries
Blogs

Hier is kiekies van die LAPA se wenners by die ATKV-Woordveertjies 2016.

Menings

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Hoekom, inderdaad, sou enigeen hul beste kans om aan armoede te ontkom, deur opvoeding, in gevaar stel of vernietig?"

Sexting: Wat jy moet weet

Melissa Meyer
Seminare en essays

"#MargaretVanWyk. Die hutsmerk het van nêrens af gekom."

Hoe goël Goties in Afrikaans?

Deborah Steinmair
Seminare en essays

"'Goties' impliseer spitskatedrale met klipbeelde van spuierduiwels, spookgeteisterde herehuise met krakende trappe en nokke vol vlermuise. Europese skadulandskappe met min daglig. Hoe akklimatiseer dit in sonnige Suid-Afrika?"

Kô laat ons sing vi’ Small se Hertzogprys

Michael le Cordeur
Menings

"Dis ʼn straight en diep taal vannie mense
waar hulle in gebore word en eerste kwyl
en dan allie transactions van hulle lewe in beklink ..."

ATKV-Woordveertjies 2016: Toespraak deur Japie Gouws

Japie Gouws
ATKV-Portaal

"Wat ons ook broodnodig het, is dat ons mekaar se geskiedenis en stories beter verstaan. Ons kan dit doen deur dit vir mekaar te vertel en na mekaar te luister, maar ook om dit te skryf en te lees."

Persvrystelling: Staak die geldverspilling

Dioné Prinsloo
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n ernstige beroep op die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat om die onnodige geldverspilling van hofkoste oor die universiteit se nuwe taalbeleid te staak."

SA Akademie-persverklaring: Miljoeneplan vir studiebeurse in Afrikaans

Dioné Prinsloo
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

"Die SA Akademie is verras met die getal aansoeke wat die beursbegroting ver oortref. Die Akademie gaan poog om soveel as moontlik verdienstelike studente te help."

Departement Afrikaans en Neerlandistiek: Postdoktorale navorsingsgenoot 2017

LitNet
Akademies en skole

Die Universiteit Rhodes is tans op soek na ’n postdoktorale navorsingsgenoot om in 2017 verbonde te wees aan die Departement Afrikaans en Neerlandistiek in die Skool vir Tale en Letterkundes.

Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

Onder die makadamiabome: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit

Theunis Smit, Imke van Heerden
Einstein-kompetisie

Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit vertel hoekom hy oor makadamiabome huis toe skryf.

Van mens tot dier: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen

Wynand Goosen, Imke van Heerden
Einstein-kompetisie

Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen is weer op pad bos toe. Imke van Heerden het hom gelukkig opgespoor voor hy internetontvangs verloor.

Boeke en skrywers

LitNet Akademies-resensie-essay: 'n Hunkering se grein deur Johann de Lange

Henning Snyman
Resensies

"'n Hunkering se grein is 'n veelkantige bundel en plaas telkens die fokus op 'n verdere aspek van die mens en sy pyn en eensaamheid."

The People Behind the Books: Isobel Dixon, Poet and Literary Agent in the UK

Isobel Dixon, Jaco Botha
Books and writers

"But prizes, pleasing as they are, are not the pinnacle: the ongoing privilege and pleasure of my job is the stories, the stimulation, the richness of ideas and the precious relationships with my clients."

In memoriam: Bonaventure Hinwood, OFM (1930–2016)

Renée Marais
In memoriam

"Diegene wat die voorreg gehad het om hom as priester, digter en/of persoonlike vriend te ken, se lewens is aangeraak deur sy geloof, sy sagmoedigheid, sy goedheid en goedgesindheid teenoor alle mense, en deur sy formidabele intellek."

Uit die argief: Bonaventure Hinwood se see en land

Johann Lodewyk Marais
Uit die argief

Johann Lodewyk Marais het hierdie rede by die bekendstelling van Bonaventure Hinwood se Seevlak tot savanna in 2008 gelewer: "Hy, meer as talle groot kokkedore in die Afrikaanse letterkunde, het dit vir my die moeite werd gemaak om in hierdie digterlike tradisie te probeer voortwerk."

Nederlandstalige literatuur onder het Zuiderkruis

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Ook deze website, LitNet, speelt in het transnationale verkeer en de discussie over Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika een faciliterende rol. Dat idiosyncratische keuzes, zoals van een uitgever, een vertaler, een festivalorganisator en een webmaster, sterk bepalend zijn voor wat ik de canon van de Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika noem, spreekt voor zich."

Established South African writers doing it for themselves

Andrew Salomon
Books and writers

"Self-publishing is rising in popularity with South African writers who have previously released novels through traditional publishers. To get an idea of what the self-publishing landscape in South Africa is like, four local fiction writers – Paige Nick, Joanne Hichens, Janita Thiele Lawrence and Gareth Crocker – were asked to share their experiences."

Boekresensie: Swartval deur Martin Steyn

Maryke Roberts
Resensies

"Die skrywer se taalgebruik en beskrywings maak die situasie werklik in jou oë. Jy ervaar die vrees wat Claire in die donkerte ervaar; haar kortasem sonder haar asmapompie laat jou bors saamtrek."

Review: New Contrast Manifesto Issue

Annel Pieterse
Books and writers

"'Manifesto!' shouts the cover of the 173rd issue of South Africa’s oldest literary magazine, New Contrast. The effect is compelling: the reader is enjoined to listen and engage."

Resensies: Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva en Joernaal vir ’n bedonnerde diva deur Sophia Kapp

Daleen Venter
Resensies

"Met Kapp se diva-boeke is dit weer eens klinkklaar hoekom sy soveel getroue lesers het. Sy ken haar karakters én haar lesers. Sy skep lewensgetroue helde en heldinne vir intelligente, ingeligte lesers."

Skryfwerk

Roman rock

Isobel Dixon
New writing

"And there, before it levels out
to pebbles, sand, more gulls, crushed shells,
the nasturtiums spread their green-and-spice ..."

The guests

Isobel Dixon
New writing

"Not many visitors come to the farm,
but the sudden rain has charmed
a festival of frogs out of the mud ..."

That Saturday

Sundeeka Mungroo
New writing

"I was only eight when we moved into this apartment. That was five years ago. I remember being excited at the thought of living in a new place."

Dit was herfs toe die seisoen gedraai het

Liezel van Beek
Poësie

"Ek is nou geheg aan die benerige vingers
wat my heel winter lank
monde vol melancholie voer."

dis maar stukkies wat ek

Elize Koch
Poësie

"... maar koue honger honde wat dwalend soek mense wat in swart sakke"

die dag toe ek

Yolande Smit
Poësie

"diep tot in die maan
se uitverkoopte siel ..."

Eendag as ek groot is

Jané de Wet
Kuberklas Kreatief

"Eendag, as ek groot is
en die uurglas
van my lewe
leeggeloop
het ..."

Persverklaring: Wenverhaal in US Woordfeesbundel 2017 kry R30 000

LitNet
US Woordfees

"Die US Woordfees se baie suksesvolle eerste kortverhaalbundel, wat in 2016 tydens die Woordfees bekend gestel is, sal in 2017 selfs meer skop hê wanneer die skrywer van die wenverhaal wat in die bundel opgeneem word, R30 000 losslaan."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved