Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 615

1/09/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou jong Einstein

Fresh off the press

Gang Town

In Gang Town, investigative journalist and criminologist Don Pinnock draws on more than thirty years of research to provide a nuanced and definitive portrait of youngsters caught up in violent crime.

Writer: Don Pinnock

Publisher: Tafelberg
Price: R225

Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

Einstein-kompetisie: Wenners

LitNet
Einstein-kompetisie

Flikflooiende miskruiers, ’n TB-bevegtende superheld en waterbesparingstegnologie … Wie het die Einstein-kompetisie gewen?

Menings

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Marinus Wiechers
Universiteitseminaar

“Duisende studente met bedenklike toelatingskwalifikasies en ontoereikende taalvaardigheid stroom na die universiteite omdat dit vir hulle die belofte inhou van ‘n toekomstige beter bestaan. Ook om die voordele van studentwees te kry, goedkoop etes en huisvesting in koshuise. Maar minder as 50 persent van hulle haal die paal en val uit.” Waar lê die probleem?

Triangel voor het Afrikaans in Gent

Yves T'Sjoen
Universiteitseminaar

"Meer internationale samenwerking vanuit het Nederlandse taalgebied met onderzoekscentra in Zuid-Afrika zal leiden tot breder opgezet wetenschappelijk onderzoek en vergroot de kans het ook gefinancierd te krijgen. De uitreiking van bi-diploma’s, copromotorschappen en interuniversitaire samenwerking zijn cruciaal voor een taal die onder druk staat."

Waardegedrewe skole die antwoord op die hare-herrie

Jaco Deacon
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Die probleem is dat ons gefokus is op reëls en straf as die algemene norm om dissipline te handhaaf."

Plavei ons die pad na Derde Wêreldoorlog?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Is ons so vasgevang in die vrees om tog nie aanstoot te gee in wat ons skryf nie, dat ons maar net smaaklose Purity-pasta uitdruk wat niemand bevredig nie, maar genadiglik tog ook niemand affronteer nie. Is dit ons funksie? Is dit waartoe ons gereduseer is?"

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Miskien is kallids die glue van die nasie, miskien is it vi ôs om Suid-Afrika bymekaar te bring."

Regsalmanak: Putatiewe noodweer

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Hy het nie regtig in noodweer opgetree nie, maar hy het gegló dat hy in noodweer optree."

Kanniklani, jy?

Karien Brits
Blogs

En hoe gaan dit verder met jou?

Opwindende nuus oor 'n nuwe eksoplaneet

LitNet
SêNet-briewe

"Die naaste ster aan die aarde is natuurlik die son ..."

Uit die argief

Uit die argief: Hare verskrik

Shirmoney Rhode
Rubrieke

"Gladde hare, together met Engels praat, is jou 'hoe om vijou gevaalik te hou' starter pack in die Kaap."

Boeke en skrywers

Onderhoud en video: Juanita Louw oor In die grot van die sibille

Juanita Louw, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"'n Profesie is 'n antwoord op 'n vraag. Hoe mens die vraag stel, beïnvloed die antwoord wat mens kry. Soms is die gedig die antwoord; soms die vraag."

Video: Bekendstelling van Moordvis deur Irna van Zyl

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Irna van Zyl se debuutroman, Moordvis, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Karin Brynard het met haar gesels.

Christine Barkhuizen le Roux (1959– )

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“Ek hou daarvan dat elke woord in digkuns soveel gewig dra. ’n Mens moet letterlik oor elke woord dink en besluit of dit sy plekkie in die gedig werd is.” – Christine Barkhuizen le Roux

Boekresensie: Fragmente uit die Odusseia van Homeros, vertaal deur Cas Vos

Chris van der Merwe
Resensies

"Die reis van Odusseus, verklaar hy, is ʼn verhaal waarmee die moderne leser hom volledig kan vereenselwig: 'Die reis met al sy bedreigings en gevare, ontnugtering en teenspoed, en die heimwee van Odusseus skuil ook in die hart van die hedendaagse mens ...'"

Boekresensie: Goud kan nie roes nie deur Paul-Constant Smit

Org Potgieter
Resensies

"Die verhaal begin met die koningin van Skeba (998 vC) en spring dan na die vroeë goudvelde aan die rand (1883)."

Book review: Writing what we like: A new generation speaks, edited by Yolisa Qunta

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"If there ever was a timely book, Writing what we like is definitely it. It is the brain child of Yolisa Qunta, who over the period of the past two years interviewed and collected essays written by her fellow young black South Africans for this remarkable publication."

African Library: The Oldest Orphan by Tierno Monénembo

Annie Gagiano
Books and writers

"My name is Faustin, Faustin Nsenghimana. I’m fifteen years old. I’m in a cell in Kigali central prison. I’m waiting to be executed."

Notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 20 Augustus by die City Lodge Lynnwood, Pretoria, plaasgevind.

Verslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus 2016

Marga Stoffer
PEN Afrikaans

Moontlike nuwe kopieregwetgewing: "Die negatiewe effek op die inkomste van skrywers is potensieel verreikend. Die wetsontwerp in sy oorspronklike formaat maak dit moontlik vir die staat om die eiendom van skrywers se intellektuele goedere vir homself op te eis sonder vergoeding aan skrywers."

Program: ALV-kongres 2016

LitNet
Akademies en skole

Hier is die volledige kongresprogram van die Afrikaanse Letterkundevereniging 2016. Die kongres vind van 31 Augustus tot 2 September 2016 in Potchefstroom plaas.

Boekbekendstelling: Swartval deur Martin Steyn by Protea, Stellenbosch

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

LAPA Uitgewers en Protea Boekwinkel nooi jou na die bekendstelling van Swartval op Saterdagoggend 3 September 2016.

Press release: The Sefika Awards 2016

LitNet
Books and writers

The annual Sefika Awards evening was celebrated by South Africa’s publishers and Booksellers at the Vineyard Hotel in Cape Town on Tuesday, 30 August 2016.

Uitstekend

Crito
Blogs

"Wanneer ek ’n resensie lees soos Thys Human s’n van Dan Sleigh se jongste roman, 1795, en dit dring deur welke stuk geskiedenis Sleigh openbaar maak, dan wonder ek of die geslagte van die toekoms ook die voordeel gaan hê van ’n skrywer wat verby al die gelieg en bedrieg kan kyk."

Leefstyl

Oor Afrikaans in Soweto en onthou as ’n industrie

Clinton V du Plessis
Feeste

Clinton V du Plessis se indrukke van The Star Soweto Literary Festival 2016: "Dit was goed om hier te kon wees, om Afrikaans in Soweto te kon lees, onbevange. Om tuis te voel. Soweto, die B-kant van Sandton, saam met ’n wit toergids, ’n boekbedonnerde Indiër en swart medemense vol ubuntu."

One day at The Star Soweto Literary Festival 2016

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"Camaraderie. That is word which comes to mind when I think back to the one day I spent at the fabulous Soweto Theatre, attending the inaugural The Star Soweto Literary Festival."

Die première van ATKV: Filmverse 2 by die kykNET Silwerskermfees 2016

Izak de Vries
ATKV-Portaal

"Nita Cronjé, die uitvoerende vervaardiger vir die ATKV, het ... aangekondig dat Filmverse 2 in vier tale beskikbaar is: Afrikaans, Engels, Zoeloe en Sotho."

Agterpaaie

Juliana Coetzer
Reis

"Jy moet jou aan die asem van die natuur oorgee. Die versigtigheid agterlaat. Anderkant toe se weë volg."

Sing Street, 'n filmresensie

Adean van Dyk
Film

"John Carney se 2016-jeugfilm Sing Street herinner volwassenes dat tienerdrome 'n magtige houvas op die hart het, terwyl jonger kykers sien dat 'n bietjie dagdromery, harde werk en 'n kanniedood-houding jou lewe kán verander."

Twee grade van moord probeer te hard

Reney Warrington
Film

"Dit sê vir my hoe ek moet voel, in plaas daarvan om my dit te laat voel."

Toekennings: kykNET Silwerskermfees 2016

LitNet
kykNET Portaal

Die wenners van die 2016 kykNET Silwerskermfees-toekennings is Saterdagaand by 'n glansryke geleentheid bekendgemaak.

Filmresensie: Captain Fantastic

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Hierdie fliek is die kyk werd, maar wees voorbereid op nogal skokkende inhoud – dit laat jou behoorlik nadink oor vandag se siek samelewing."

Filmresensie: Nobody’s died laughing

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"As Nelson Mandela jou een van sy 'true heroes' noem, dan is jy wragtig ’n held. Ek beveel hierdie puik film vir alle kykers aan."

Treffers uit die snippermandjie

FC Boot
SêNet-briewe

"Jan JP van der Merwe se verhaal oor die ontstaan van die liedjie 'Master Jack' het my laat wonder of daar nog ander liedjies is wat nie as suksesvol beskou is deur die skrywers nie, maar tog later treffers geword het ..."

Onderhoud: Varsity Sing op kykNET méér as net 'n koorkompetisie

Duitser Bosman, Naomi Meyer
kykNET Portaal

"By verre die grootste aantal studente op universiteit wil ‘n positiewe bydrae lewer tot ons samelewing en dit is duidelik in wat mens in dié produksie sien."

Film review: The Shallows

Reney Warrington
Lifestyle and entertainment

"The best thing about this film, though, is the suspense. You really sit on the edge of your seat from beginning to end."

Brullende klimaks

Hennie van Deventer
Blogs

"Met soveel oorgawe het ek leeus nog nie hoor brul nie. Dit was asof die maanhare van die kontrei op Balule toesak vir ’n magtige klimaks."

LitNet Akademies

Vonnisbespreking: Implementering van die internasionale strafhof se lasbriewe vir die inhegtenisname van die Soedannese president Omar Hassan Ahmad al-Bashir

Hein Lubbe
LitNet Akademies (Regte)

"Op internasionale vlak het Suid-Afrika se versuim die internasionale strafhof met die situasie gekonfronteer oor hoe om teen ’n lidstaat op te tree wat nie sy verpligtinge uit hoofde van die Statuut van Rome nakom in ’n saak wat deur die Veiligheidsraad na die hof verwys is nie."

Skryfwerk

Phil du Plessis 1944–2011

Daniel Hugo
Poësie

"... in daardie lendelam huis langs die onsterflike see ..."

Han Sjan sê

Daniel Hugo
Poësie

"my vriende besoek my selde
want dit is bar op Koueberg ..."

SkugterDigter

Lynné Schoeman
PEN Afrikaans

Lynné Schoeman se verhaal "SkugterDigter" is deur PEN Afrikaans ingeskryf vir die PEN International New Voices Award 2016.

bl 53 in die afrikaanse woordeboek

Dinie Basson
Poësie

"maak gomtor en gogga gramme klaar ..."

bl 118 in die afrikaanse woordeboek

Dinie Basson
Poësie

"riool, o riool
ons roei in riool ..."

Die laaste eer

Louis Nell
Fiksie

"Hulle sê wanneer die kerkklokke in ons dorp lui, is daar groot moeilikheid."

Die Besoeker

Jan Beyers
Fiksie

"Daar is donderweer op pad uit die weste."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved