Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 602

2/06/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou eerste 100

Pasverskyn

Die singende hand: Versamelde gedigte 1984–2014

Die derde Breyten Breytenbach-versamelbundel bevat
die gedigte van elf bundels.

Skrywer: Breyten Breytenbach

Human & Rousseau
Price: R400

Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

Einstein-kompetisie: 100 Afrikaanse Einsteins

LitNet
Einstein-kompetisie

100 inskrywings vir die Einstein-kompetisie het tot dusver op LitNet verskyn. Hier is 'n lys van al die inskrywings wat gedurende Mei ontvang is.

Jongste inskrywings

Einstein-kompetisie: Tobi Louw

"Nes 'n mikroskoop verskaf wiskunde 'n blik op die wonderlike wêreld wat van ons sintuie versteek is."

Einstein-kompetisie: Michelle van der Spuy

Michelle is die afgelope twee jaar 'n joernalis by Eikestadnuus en voltooi tans haar meesters in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Josua Loots

Josua werk by die Sentrum vir Menseregte, Universiteit van Pretoria. Hy bestuur gereeld navorsingsprojekte wat fokus op besigheid en menseregte vir verskeie organisasies, wat die Afrika-Unie en die Verenigde Nasies insluit.

Einstein-kompetisie: Reghard Brits

Reghard is 'n senior lektor in die Departement Handelsreg aan die Universiteit van Pretoria. Sy navorsingsfokus is versekerde krediettransaksies en saaklike sekerheidsregte.

Einstein-kompetisie: Inge Snyman

Inge se navorsing lê klem op die beskerming van biodiversiteit (meer spesifiek wilde diere) teen die aanslae van onwettige aktiwiteite.

Einstein-kompetisie: Pieter Muller

Ons eerste inskrywing vanuit Nieu-Seeland! Pieter is ’n dosent aan die Universiteit Auckland se Skool vir Biologie en Wetenskap.

Einstein-kompetisie: Henriette van der Zwan

Henriette se projek fokus op lovebirds en is 'n wonderlike geleentheid om voëltelers in staat te stel om beter en meer wetenskaplik te teel.

Einstein-kompetisie: Deon du Plessis

Deon hoop dat sy navorsing ons begrip van taal sal uitbrei. Die uiteindelike doel hieragter is dat ons ingeligte besluite kan neem oor taalbeleid, veeltaligheid en algehele taalinklusiwiteit in openbare ruimtes.

Einstein-kompetisie: Ilse du Preez

Ilse het haar doktorsgraad in 2014 verwerf, waartydens sy vele nominasies ontvang het, pryse gewen het en talle aanbiedinge by kongresse gelewer het. Sy is tans werksaam by die WNNR.

Menings

Ont-taling

Willa Boezak
Seminare en essays

"Nóú is die laaste kans om die drywers en medewerkers van onttaling te stop, anders gaan ons nageslag eendag in argiewe lees van die eens-bestaande Afrikaanse gemeenskap … as onttaaldes."

The future of education and e-learning in South Africa – an interview

Brian Schreuder, Naomi Meyer
Schools

There are many challenges facing education in this country. Maybe technology could be a part of the solution. Read an interview with Brian Schreuder of the WCED.

Regsalmanak: Die Groot Krokodil se swanesang

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Regters Selikowitz en Foxcroft het in hul uitspraak van 1 Junie 1999 – vandeesweek 17 jaar gelede – Botha se appèl gehandhaaf. In ’n besonder lang uitspraak het die hof beslis dat die WVK ’n statutêre skepping was wat geen inherente magte – buiten dié wat die Wet aan hom verleen het – geniet het nie."

Opponerende standpunte oor waardigheidsdoding (eutanasie)

Handré Brand
Menings

Die gesprek rondom waardigheidsdoding betrek mediese sowel as moreel-etiese kwessies. Handré Brand bespreek ’n paar opponerende standpunte.

Die aanpassing van skolier na student: waarom party studente dit máák, maar ander sukkel

Louis van Staden, Estelle Kruger
Onderhoude

Daar word baie oor Suid-Afrikaanse universiteite gepraat: oor taal, transformasie, dekolonisasie, en kostes. Tussen als deur is daar studente wat net wil graad en werk kry. Maar wat as jy vroeg in jou studies al uitval? Louis van Staden gesels oor sy navorsing.

Persvrystelling: US-taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes

Conrad Steenkamp
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

"Internasionale ervaring dui daarop dat universiteite ware meertaligheid kan handhaaf – maar slegs indien die situasie goed bestuur word."

LitNet Akademies se Einstein-kompetisie: nie so maklik as wat dit dalk lyk nie

Dirk Laurie
SêNet-briewe

"Pascal het eenkeer vir iemand ekskuus gevra vir 'n lang brief, want hy het nie tyd gehad om 'n korte te skryf nie. Wanneer die teiken net 130 karakters is, raak dit nogal lastig."

Pasop vir die bose engel, maan ATKV-hoof

Izak de Vries
ATKV-Portaal

"Die ATKV werk dus skaamteloos vir Afrikaans, maar doen dit deur inklusief te wees en nie na die bose engel te luister nie."

Waar is hulle ... Kan jy die voëls hoor?

Hennie Fritz
SêNet-briewe

"Die afgelope tyd het hierdie gedig en die pad soontoe weer woelig kom kuier ..."

Tee verdra geen onreg

Hennie van Deventer
Blogs

"In die laat jare vyftig was 'Tant Bella' (die lang ontslape Hotel Belvedere in Kerkstraat, Pretoria) se 'tee' ’n gewilde verversing onder Kollegemanne."

Leefstyl

Albert Frost: "My soloprojek is gekompliseerd van aard"

Henry Cloete
Musiek

"Omdat die materiaal so divers is, het dit lank gevat om die regte prentjie in my kop te beraam."

Londen se “tin pan alley”

Stephen Fourie
Musiek

"Denmarkstraat naby die West End en teaterarea van Londen is aanvanklik gedurende die 17de eeu deur prins George van Denemarke ontwikkel. Sedert die 1950’s word die straat met Britse populêre musiek geassosieer."

Onderhoud met Lente Louw oor Dido and Aeneas

Lente Louw, Naomi Meyer
Musiek

"Marí Borstlap se verhaal is hoogstens 'n voortsetting van Tate en Purcell se pogings tot 'vermensliking' van die verhaal, omdat dit die fyn lyn tussen liefde en waansin verken, maar eintlik gebruik sy net die teks en die musiek, en vertel 'n totaal nuwe storie daarmee."

Thieve: "As jy in ’n band is, moet jy gig"

Henry Cloete
Musiek

"Op die ou end het ons te veel materiaal gehad en was geforseer om die beste 13 liedjies te kies vir die album, wat nogal lekker was."

Filmresensie: Sing Street

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Hierdie pragtige, bittersoet verhaal hoort op die kyklys van elke toegewyde fliekvlooi."

Programma juni 2016, Zuid-Afrikahuis in Amsterdam

LitNet
NeerlandiNet

Hierbij de programmering voor de maand juni van het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam.

Die Burger Suidoosterfees 2017: Aansoeke vir feesproduksies

LitNet
Feeste

Die Burger se Suidoosterfees nooi alle kunstenaars en vervaardigers om hul feesinskrywings vir 2017 te stuur. Hier is nog inligting.

Boeke en skrywers

Geliefde Afrikaanse romans

LitNet
Boeke en skrywers

Lees die eerste en laaste sinne van geliefde Afrikaanse romans.

Boekbespreking: My reis met Ingrid Winterbach en Vlakwater

Marietjie Lambrechts
Seminare en essays

"Winterbach neem jou as leser ... op reis deur tyd, ingrypende wêreldgebeure, religie, Westerse sowel as Oosterse filosofie, kunsbewegings, kunswerke, letterkunde, films en musiek na ongewone plekke en bestemmings."

Boekresensie: Stories van die kantlyn deur Theuns Stofberg

Org Potgieter
Resensies

"Stofberg skryf onderhoudend, ook oor die wel en wee van 'n Springboktoerspan, soos die gesukkel met die rooi taal in van die lande."

Video: Bettina Wyngaard se roman Slaafs word bekendgestel

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Bettina Wyngaard se jongste boek, Slaafs, is onlangs in Protea Boekwinkel, Stellenbosch, bekendgestel. Elmari Rautenbach het met haar gesels.

Onderhoud: Ryk Hattingh oor Huilboek

Ryk Hattingh, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Ons moet revolusies eerder as vakansies beplan."

Lesersindruk: Marga & Henriëtte: In die skadu van skisofrenie

Jaco Fouché
Boeke en skrywers

"Die verhaal van die moeder en die dogter is een wat uiteindelik tot almal spreek wat al ’n droom as jongmens moes prysgee, en dan in groter volwassenheid te ontdek dat ons op aarde is ter wille van mekaar."

Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Pirana

Rudie van Rensburg, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Ek vind my inspirasie soms uit die kleinste van koerantberiggies."

Rudie van Rensburg (1951–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Dit was ’n maklike besluit om my hand aan misdaadfiksie te waag. Die bevredigendste deel van die genre is om ’n lekker ingewikkelde plot uit te werk wat die leser gaan verras." Rudie van Rensburg se misdaadroman Pirana het pas verskyn. Lees oor sy lewe en skrywersloopbaan in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2016

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Oor: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016); die kaalvoetheld van die Comrades, Izak de Vries; potgooi van 'n RSG-onderhoud met Bettina Wyngaard oor Trippel-7; PEN Afrikaans se AJV 2016; nuwe boeke in Junie

Huis Horison soek 'n koördineerder vir die gewilde kermisboekstalletjie

LitNet
Boeke en skrywers

"Ons nooi mense wat graag iets vir die gemeenskap as vrywilliger wil doen en twee keer per jaar hom- of haarself met boeke wil omring."

Leer oor argiewe en boekherstel

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument bied weer hul gewilde reeks kursusse en werkswinkels in die Paarl aan.

In die kol

Crito
Blogs

"Naas Loots se resensie [oor Huilboek] is Daniel Hugo s'n oor Breyten Breytenbach se jongste bundel, die na-dood."

Dutch Courage tussen die Engelse

Izak de Vries
Blogs

"Kyk, Dutch en Afrikaans is mos dieselfde ding in KZN."

Skryfwerk

'n Suburbsong of dalk stadslied

Roela Hattingh
Poësie

"ek sien al drie die Jo’burg-torings van ons balkon ..."

inborsstorie

Waldemar Gouws
Poësie

"ek voel swak o roos ..."

Skole

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

Marise Oberholzer
Notas, toetse en vraestelle

Leerders in graad 7: Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved