Wiskunde-vraestelle: Graad 12, November 2011

  • 6

Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2011 se November-eksamens.

Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Wiskunde V1 November 2011

Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Wiskunde V2 November 2011

Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Wiskunde V3 November 2011

Antwoordstel: Wiskunde V1

Antwoordstel: Wiskunde V2

Antwoordstel: Wiskunde V3

Wen wiskundeboeke van Pearson.

  • 6

Kommentaar

  • Renet Rothman

    Goeiedag

    Baie dankie vir die vraestelle

    Ek is 'n matriek leerling en dit help baie met hersiening

    Ek wil net graag weet wanneer sal die vraestelle van Nov 2012 en Maart 2013 beskikbaar wees

    Baie dankie

     

  • ilze pretorius

    Ek sukkel met my seun se gr9 wiskunde-punte en soek ekstra vraestelle - veral die 3e en 4e termyn.

     

    Baie dankie

  • Erika Eksteen

    Ek sukkel met my seun se graad 7 wisk. Is daar iemand wat kan help met vraestelle en antw.

     
    Baie dankie
  • Ek is 'n tuisopvoeder en op soek na Wiskunde vir graad 9 leer/verduidelik/ekstra klasse? materiaal/aanbiedings. My dogter sukkel verskriklik met haar wiskunde. Enige voorstelle?

    • Hallo Suzette, ons sal spoedig weer vraestelle byvoeg. Ons plaas wiskundevraestelle wanneer ons toestemming het om dit te publiseer. Hou maar die vraestelle-afdeling op LitNet dop vir nuwe byvoegings. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top