Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

  • 26

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

wiskunde_skole_wordcloud
Februarie/Maart 2015
, Nasionale Seniorsertifikaat

Wiskunde, Vraestel 1
Wiskunde, Vraestel 1, Memorandum

Wiskunde, Vraestel 2
Wiskunde, Vraestel 2, Memorandum



Nog Nasionale Seniorsertifikaat wiskunde-vraestelle:

  • 26

Kommentaar

    • Hallo Salome, ons voeg vraestelle by wanneer ons toestemming ontvang om dit te plaas. Dis nie voorspelbaar of ons spoedig Wiskundige Geletterdheid-vraestelle sal ontvang nie, maar hou ons vraestelleafdeling dop om nuwe inhoud te sien wanneer dit verskyn. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Julle webtuiste is fantasties, ek is vir die eerste keer op die webtuiste vir vraestelle , ek kort hulp en konsentreer baie maar vergeet vinnig. Dit beteken dat ek nadat dit verduidelik word dit kan doen, maar na ’n tydperk vergeet ek so bietjie, ek sukkel ook na skool want ek bly nie naby vriende van my nie om saam wiskunde as ’n groep te doen en werk nie , dis wat ek nie boost kry nie en ek’s alleen.

    • Hallo Thea, ek is bevrees ons het nie op die oomblik wiskunde geletterdheidsvraestelle beskikbaar nie, maar sal dit graag publiseer as ons toestemming ontvang of spesiale reëlings kan tref. Ondertussen is daar ander algemene wenke omtrent wiskunde wat jy wel in ons skole-afdeling kan kry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

      • Hi, gaan kyk gerus op die Department of Basic Education Blad, hulle het ou vraestelle, en gaan besoek Everything Maths and Science se webblad ook.

  • Philmari Cremer

    Hi... ek is opsoek na die september 2015 vraestel 2 se memo spesifiek die mpumalanga vraestel, kan j my asb help daarmee, kry die memo glad nie in die hande nie!

  • weet iemand waar ek kan wiskunde geletterdheid vreastelle en memos kry ni asb latw weet my dis vir graad 12

    • Hallo Jolanie, ek is bevrees dat ons nie wiskunde geletterdheidsvraestelle op LitNet beskikbaar het nie, maar nooi enige lesers uit om kommentaar te lewer as hulle bewus is van sulke vraestelle wat elders beskikbaar is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Charlotte Willemse

    Hi ek is opsoek na voorbereidende eksamen graad 12 wiskunde vraestelle vir September 2016 van al die provinsies. Waar kan ek dit gaan aflaai asb.

  • ek wil graag my dogter help met her-eksamen in wiskunde en skeinat soek alles
    wat kan help vir graad 11 en 12

  • Dringend opsoek na JUNIE matriek vraestelle en memos vir wiskunde vraestel 2. Enige raad?

  • Ek is dringend opsoek na Gauteng Wiskunde Voorbereidende eksamen 2015 Vraestel 2. Groot asseblief.

    • Hallo! LitNet bied oefenvraestelle wat spesiaal vir ons lesers opgestel word of ons deel vraestelle wat deur sekere van die verskillende onderwysdepartemente aan ons beskikbaar gestel word. Ons beskik dus nie oor inhoud van al die onderwysdepartemente nie, maar voeg by wat ons kan. Die vraestelle wat egter wel op LitNet gelaai is, is 'n aanduiding van die soort vrae wat leerders van die onderskeie grade in hul vakke kan verwag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top