In al die provinsies word die diere gesteel, wreed geslag en karkasse so gelaat. Alles vir die bestanddeel in die vel wat impotensie kan verlig, na bewering.
So, is dit nie eenvoudige redenasie dat as jy knippie renosterhoring snuif, jy ook ’n grote sal kry ... Simpel analogie, maar die donkie hings is besonder geseënd ...