Wen Kokkedoor-boeke met kykNET se Kokkedoortjie

  • 2

Let wel: Hierdie kompetisie het reeds gesluit.

Een gelukkige leser kan drie lekker kookboeke uit die kykNET-Kokkedoor-stal losslaan.

Al wat jy moet doen om hierdie boeke te wen, is om ’n e-pos te stuur aan wen@litnet.co.za met die opskrif "Kokkedoortjie".

In die e-pos moet jou naam en van, adres en ’n kontaktelefoonnommer verskyn. Die kompetisie sluit op 5 April 2017. Die boeke sal slegs na ’n Suid-Afrikaanse adres gestuur kan word.

Die boeke is:

Koekedoor
Errieda du Toit
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798169578

Koekedoor 2
Errieda du Toit

Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798172356

Uitgerys
Mareli Visser

Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798169585

 

  • 2

Kommentaar

  • Marita Coetzee

    Van kokke en koeke en hulle kookboeke
    is ek altoos aan't soeke
    na die perfekte resep
    om mooitjies my tafel te dek
    en as ek dit nog kan wen
    gaan dit voel of ek die kokke almal ken.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top