Web deur Naomi Meyer by die Vrystaat Kunstefees

  • 0

Datum: Saterdag 22 Julie
Tyd: 15:00
Prys: R20
Tydsduur: 60 min
Plek: ATKV-Boeke-Oase
Met: Naomi Meyer
Aanbieder: Francois Smith

Stellenbosch se studente is opstandig. Die dorp brand en in Sophia se klein dog veilige huisie droom sy van Pompeii en wegloop. Wanneer haar klein Magriet wegraak en Sophia ontvoer word, moet sy egter spartel om uit die web te kom en haar kind van die spinnekop te red.

Kaartjies is beskikbaar by Computicket:
http://online.computicket.com/web/event/web/1140295383/0/79720885

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top