Wat is op jou bedkassie? Marita van der Vyver antwoord

  • 0

LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar.

Marita van der Vyver antwoord:

Ek het pas Nathan Hill se The Nix gelees, want dit was veronderstel om my Feestydleesstof te wees, maar toe kry ek dit nie reg om te wag nie. Nou bly daar 2 boeke oor om tussen Kersdag en Nuwejaar te lees: The underground railroad van Colson Whitehead en Swing time van Zadie Smith. Al 3 hierdie boeke is die afgelope 2 jaar uitgegee.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top