Wat is op jou bedkassie? Kerneels Breytenbach antwoord

  • 0

LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar.

Kerneels Breytenbach antwoord:

Ek het vroeër vandeesweek ’n eksemplaar in die hande gekry van Richard F Thomas se Why Bob Dylan matters, waarin hy verbande lê tussen Dylan en die klassieke Griekse en Romeinse digters soos Catullus, Virgilius, Horatius en Ovidius. Dit met ’n seer hart begeer, en nou gaan ek dit lees!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top