Wat is op jou bedkassie? Albert Maritz antwoord

  • 0

LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar.

Albert Maritz antwoord:

 
Ek trap vandag en môre Koors plat, en hoop in die kerskous vir Steve Hofmeyr se boek, en ’n Rudi van Rensburg en een of twee van die Kaapse geskiedenis, soos in verlede week se koerante geresenseer is.
 
 
En tussenin lees ek die vyf boeke op my bedkassie. Sommige in werksverband (my kaarte styf teen my bors). Maar onder hulle is Ester (Kerneels Breytenbach) en Kamphoer.
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top