Wat is Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013?

  • 0

 

Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. Vorige woorde van die jaar sluit sudoku en credit crunch in.

Maar wat is Suid-Afrika se woord van die jaar, in enige van ons tale? En hoekom is dit, volgens jou, die woord van die jaar?

Motiveer jou keuse in drie of vier sinne en oortuig ons dat jy jou vinger op ons gemeenskaplike pols het. Laat LitNet weet en wen R3 000 indien jou voorstel gekies word. Stuur jou “SA Woord van die Jaar” plus motivering aan: litnet@litnet.co.za.

Die beste voorstelle sal op LitNet se kompetisieblad gepubliseer word.

LitNet behou hom die reg voor om geen prys toe te ken nie.

Sluitingsdatum: 17 Desember 2013.

Lees die jongste inskrywings



Selfie is the Oxford Dictionary’s word of the year. Previous word-of-the-year winners have included sudoku and credit crunch.

But what would you regard as South Africa’s word of the year, in any of our languages? And why?

Motivate your choice in three or four sentences and convince us at LitNet that you have your finger on our communal pulse. If your suggestion is picked as the word of the year, you will win R3 000.

Send your “SA word of the year”, and your motivation, to: litnet@litnet.co.za.

The best suggestions will be published on LitNet’s competition page.

LitNet reserves the right not to award the prize.

Closing date: 17 December 2013.

Read the latest entries



 

 


Sign up for LitNet’s free weekly newsletter. | Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief.


 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top