Wat doen jy as jy alleen is?

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Ek is vir ’n week of so graswewenaar en dan, soos gewoonlik, surf ek die net vir pornografie. Terwyl ek vanaand so surf en al die verskillende vrouens van verskillende ouderdomme sien, toe begin ek dink ... Hoe goed ken ons ons bure? Die pragtige dame wat soggens in haar kar klim en deftig vir werk aangetrek is of die man wat met sy oorpak aan wegry by die huis? Wat het hulle die naweek gedoen? Is hulle werklik so kuis soos wat jy hulle soggens sien? Het hulle dalk Saterdagaand ’n wilde orgie gehad? Het die vrou haar man se vriend of broer ’n blowjob gegee terwyl haar man die vleis braai of het hy met sy vrou se vriendin se poesie gespeel terwyl sy vrou aan die ander gaste aandag gegee het? 

Ek het toe ek jonger was gereeld met my vriende se vrouens geflankeer en meermale as wat ek kan onthou met hulle poesies gespeel! Een aand op ’n partytjie het ek kort-kort met ’n vriend se vrou gedans omdat sy skelm gerook het en nie wou hê haar man moet sien sy rook nie! Elke keer het ek my vingers in haar poesie gehad en eenmaal gedink ek sal haar graag wil naai! ’n Paar weke na die partytjie was die vroutjie swanger (haar enigste kind was toe al 9 jaar oud). Nou wonder ek net of dit net ’n gedagte was of hét ek haar dalk genaai? Dié kind is nou al 30 jaar oud, so ek is nie meer bang dat onderhoud geeïs sal word nie!

So sien ek dan elke dag vrouens van aangesig tot aangesig en ek wonder watse stoutighede het hulle gisteraand aangevang of gaan sy in haar etensuur gou-gou ’n kollega of ’n skelmpie se breins uit naai? Is die uitdrukking op haar gesig een van afwagting of dalk ’n skuldige gewete oor wat sy gedoen het of nog gaan doen? 

Huisvrouens laat my net so baie wonder. Wat doen hulle heeldag alleen by die huis? Huiswerk vat nie so lank nie en om ’n skelm naaitjie so tussendeur te maak is maklik, en niemand sal weet nie, want dis mos net sy en haar skelm naaier by die huis! 

Soms wonder ek of my vrou dalk ook skuldig is aan sulke skelm naaitjies so nou en dan, want ek weet sy is ’n fo#*@n warm vrou en sy KAN naai! Ek het NOOIT ’n probleem met ’n vrou wat hoofpyn of rugpyn het nie!  

RedHeart

 

Kommentaar

  • Redheart ek wil net begin deur te sê dat in my dae was dit 'n soort van 'n erekode dat jy NOOIT jou vriend / broer se vrou of meisie bykom nie ... dit was so uit soos boknaai.

     
    Ek verstaan nie lekker uit jou skrywe nie ... jy sê jy het jou vriend se vrou gevinger en gedink jy sal haar graag wil bykom. Sy raak toe swanger en nou wonder jy of die kind dalk joune kan wees?? Ek het nuus vir jou; 'n vrou KAN NIE swanger raak as jy haar vinger nie OF as jy haar in jou gedagtes spyker nie!
     
    Om terug te kom na al die dinge waaroor jy wonder ... ek dink nie jy hoef te veel te wonder nie, want verseker is daar 'n groot hoeveelheid mans EN vroue wat die kat in die donker knyp. Lees maar net hier op Bieg, of enige tydskrif of ander soortgelyke forums dan sal jy agterkom dat dit nou maar eenmaal in ons almal se bloed is om so nou en dan 'n vreemde lyf te voel. Ek glo daar is ook baie wat dit nie sal erken nie, en ook vir jou sal sê dat hulle dit nooit sal doen nie, maar ek laat my nie vertel hulle het nie ook dieselfde begeertes nie. En ek sê altyd, die regte tyd en die regte oomblik en die meeste van ons sal swig.
     
    Jy is gelukkig om so warm vrou te hê, maar ek wil jou amper 'n wed vat dat sy al wel 'n vreemde voël in haar lyf gehad het. 
  • @Loewie en Redhart - Ek wil met julle verskil oor die huisvrouens. Sure ek glo daar's 'n paar wat die kat knyp maar ek reken dis minder as 1%. Huiswerk (veral as daar kinders is) vat BAIE werk en basies los dit haar met 7 ure per dag om ALLES reg te kry. Nou 7ure klink lank maar as mens wasgoed was, huis skoon maak, kook, winkels toe, kinders op en aflaai vlieg dit. 

     
    As ek moet reken kom sulke "kat in die donker knyp" dames meer in 'n professionele hoedanighied voor. Is meestal goed opgevoed (naskoolse onderwys), is wyd gelees (nie net die bybel ens nie) en het nog altyd redelike aandag van mans af gekry.
     
    Oor die gryp jou vriende se meisies/vrouens ... dis soos in 'n NEE NEE. Ek's oopkop vir baie maar dit push net bietjie daai boundry.
     
    @Redhart - So dit pla jou nie eintlik dat vroulief dalk ook extra aandag kry nie?
  • @TellME ... jy lees ook net wat jy wil lees. Ek het nêrens gepraat van huisvroue nie, dit is moeilik as sy al daardie dinge het om te doen soos jy dit neerpen om nog 'n knippie ook in te werk tussenin. Ek verwys nie na 'n sekere groep vroue nie, slegs VROUE oor die algemeen, en ja dit is meestal die wat nie tuisteskeppers is nie, maar wat in die professionele arbeidsmag staan.

  • Ja julle drie. Dit is soos die spreekwoord lui. Nieteenstaande die aarde rond is spyker almal om elke hoek en draai. Hier geld die 11e gebod. Jy moet net nie gevang word nie. Om jou pelle en broer se meisies of vrouens te "put happiness by the body" is so uit soos jou suster oopbek te soen. Ek en een van my skoonsusters is nogal lawwerig oor mekaar maar sover sien ons mekaar te min vir enige kattekwaad. Soos ek ook al in ander briewe geskryf het, moeilikheid het my adres. Ek hoef dit nie te soek nie. Daar is vir my ook niks lekkerder as om te "flirt" nie. Gelukkig het niemand my nog wou boks nie. Om ander ou se vrou te verlei of te probeer verlei  is uit. 

  • @ Loewie. Wat ek eintlik moes gesê het is dat ons baie gedans èn gedrink het daardie aand en ek weet nie of ek dit net gedink of gesê het nie en of ek haar dalk wel genaai het nie, want soos ek gesê het, sy was later swanger gewees ... Ek het my werk so sewe maande later op daardie dorpie bedank en na 'n ander dorp verhuis. 'n Hele paar jaar later het ek haar toe weer op 'n vlooimark raak geloop en sy het toe nog nie weer 'n kind gehad nie!

    @ TellMe. Ek was self die afgelope 4 jaar die "Domestic executive" en ek weet hoeveel tyd daar is vir 'n skelm naaitjie as daar nie nog kinders 'n die huis is nie! Die winkels toe uitstappies kan ook op 'n skelm naaitjie agter in 'n klein koffie shoppie ontaard of hoe?
     
  • @ TellMe. Nee dit pla my geensinds dat sy dalk so bietjie extra aandag kry nie. Sy kom mos altyd terug na my toe, en wat die oog nie sien nie, maak die hart nie seer nie! As sy 'n kans kry en sy vat dit mmm... 'n vrou is mos ook nie 'n klip nie!

  • @Tellme EN Loewie a nee a bly julle in die middeleeue? Hedendaagse tuisteskeppers is MEESTAL nagraadse gegradueerdes met huishulpe tot hul beskikking. So met die intellek skort daar NIKS, hulle het juis meer tyd om te oefen en aandag aan hulself te gee. 

  • @ RedHeart: Ek is erg nuuskierig oor die swangerskapstorie - as jy kan onthou dat jy die vroutjie se privaatheid telkens so heerlik bevoel het, hoe kan jy nie onthou of jy haar wel te bowe geval het nie? Maar ek hoor wat jy graag wil weet; ekself het al mense gesit en dophou en gewonder waarheen hul op pad is en wat in hul lewens gebeur, a ja a, dit gee nogal 'n kick om die seksuele sy daar in te bring en te spekuleer ... en dit opsig self sorg vir goeie opwinding!

    @ Loewie en TelMe: Dankie dat julle tweetjies so opkom vir die dames - very smart thinking! Maar besig of te nie, huisvrou of sakevrou ... 'n quickie sal ingewerk word waar dit ookal kan,

  • @Drifter a.k.a. Redheart ... ek hoor wat jy sê oor die baie drank en alhoewel dit die geheue verdof, wil ek saamstem met MaKriek. Jy onthou van die voel, vinger en vat maar die naai kan jy nie onthou nie. My rekolleksies rondom so gedrink te wees is dat jy ook nie 'n horing kan handhaaf nie, wat nog te sê van spyker en kom! Die mind speel soms lelike truuks met 'n mens en ek vermoed julle het 'n lekker vry-sessie gehad en voor jy jou bewussyn verloor het was die laaste ding in jou gedagte om haar te naai.

     
    @Sahara en MaKriek ... so wat julle vir my sê is dat huisvroue lieg as hulle sê hulle werk so hard en eintlik spyker hulle deur die dag? Net vanaand gaan ek my wyfie aanspreek oor haar gestekery deur die dag as ek werk!
  • @Drifter aka Redheart - LOL jy is reg ek het mis gelees. Was bietjie besig. Skuus. Dit is vir my baie interessant dat jy so oopkop is oor of sy ander verhoudings het. En op 'n manier reken ek julle het een van die grootste probleme in enige huwelik oorkom. Jaloesie/slegte selfbeeld. Liefde is dus liefde en sex is sex. Dink daar sou baie minder geskeide mense gewees het as meer mense so gedink het.

     
    @Sahara - Nee nie die middeleeue nie jong eks veeeels te jonk vir dit Ha ha ha. Ok jy is reg dat dit 'n effe ou manier van dink oor dit en jy is ook reg dat hulle meer tyd het vir oefen ens. Hel die ouer dames in PTA lyk beter as hulle dogters. Maar wat ek so verkeerd probeer wys het is dat ek reken dis die meer ingeligte dames wat so iets sal oorweeg of doen. En ek dink dat alhoewel daar meer dames is wat tuis bly vir die kinders as die wat nie hoef te werk nie. En die wat tuis bly vir die kinders is 'n groot deel van die dag te besig. Dit alles is wel 'n blatante veralgemening so verskoon maar my ignorance. Maar soos die ou gesegde sê "waar daar 'n wil is is daar 'n weg" so as sy wil gaan sy. 
     
    @Makriek -  Jy is reg...daar is altyd tyd vir so gelukkie! 
     
    @Loewie - Ha ha ha ha ha ha ha ha good luck vir die aanspreek ... ha ha ha ha ha ha ha
  • @Tellme ha ha dis nou 'n mooi verskoning en jy's vergewe. Jip stem, as ek so na die "tuisteskeppers" in my gym kyk is dis 'n klomp mooi goedversorde mammas wat beslis nie soos hul dogters se ma's lyk eerder soos sussies en almal het 'n geleerdheid. Glo my tuisteskeppers van vandag is baie geëmansipeerd.

  • Aitsa, dat so 'n eenvoudige vraag van Redheart soveel uiteenlopende kommentare uitgelok het.  Wys jou maar net. Die bloed klop warm is ons are, en op ander plekke ook. Die mense (vroumense) was in die verlede ook belustig maar baie inhiberend. Ek weet my sekskapades van ouds het sowat vier ure geduur. Dit het ingesluit, 'n ete, fliek en twee ure se gesmeek. Ek kry nou die dag 'n vonkpos van 'n pel van my met 'n kiekie van twee senior dames wat in 'n ernstige gesprek betrokke is. Die een seg vir die ander een "Ethel, I don't know why people make such a fuss about this same sex marriage thing. Me and my Robert have been married for fifty three years and we still have the same sex."

  • Julle dink maar julle is privaat en anoniem. Op die internet is daar nie soiets nie. Ek het onlangs agtergekom dat my private e-pos getap word. My werkgewer gebruik my privaatbriewe om iemand wat 'n hofsaak teen hulle het, af te pers om die hofsaak te laat vaar. 

     
    Ek lees nogal graag wat hier aangaan, maar is bang om deel te neem - want ek weet ek word afgeloer. Sê mens iets verkeerd, dan gaan dit dalk ontplof - en dan kry jy stront op jou bakkies. 
  • @GloMyVry..... dis nogal 'n interessante opmerking (en ook scary) wat jy maak. Persoonlik dink ek dis 'n skending van jou privaatheid as jou baas jou e-pos gebruik om 'n stelling te maak. Wat soek hy in elk geval op jou rekenaar en hoe kom hy by jou e-pos-briewe in?

  • @GloMyVry en @Loewie - Jy is reg oor dat al jou bedrywighede by die werk dop gehou word. Dit sluit e-posse en die webblaaie wat jy besoek in. Veral in groot corporates. Meeste van die maatskape skryf dat hulle dit mag doen gewoonlik in hulle reëls in. Kyk oor privaatheid kan daar baie gesê word maar ek dink hulle werk uit die beginsel van dat hulle betaal vir dit en jy moet dit vir besigheid gebruik ding. 

  • John von Staden

    Manne en vroue......ek het al baie vrouens en meisies genaai.....die regte tyd en die regte plek en hulle naai....ek vra enige vrou wat ek graag wil naai op 'n baie subtiele manier of ek met haar sex kan hê....ek het net so baie ja antwoorde as nee antwoorde gekry....die meeste ja is van die wat jy dit die minste verwag....vroue is honger vir stoute sex en om hulle fantasieë te laat realiseer.....ek doen enige iets met hulle om hulle te bevredig en hulle kom altyd terug vir meer...dominee jou vrou inkluis.....ek het my beste vriend se vrou en dogter al genaai omdat hule wou ...en ek natuurlik. Want hulle is lus en die man of boyfriend kan of wil nie. Sy is 'n advokaat en sy dogter 'n prokureur....no strings attached maar ek naai hulle behoorlik en hoe hulle dit wil ervaar.....en ek kan lank aanhou oor en oor....en ek het geen skuldgevoelens teenoor my pel nie en ons speel nog lekker saam gholf...maar ek weet hy het sy eie skelmpies en voel dus nie skuldig om sy vrou en dogter te naai nie. Manne...hou julle vrouens gelukkig anders gaan ek hulle NAAI!!!!!!!!

  • @John von Staden - Het jy lesse gekry by 'n sekere bekende Afrikaanse sanger? LOL

    Maar jy het 'n baie goeie punt beet. As jou maatjie gelukkig is by die huis sal hy/sy nie sommer groener grassies gaan soek nie. 
  • Ek is ook maar mens, ook maar lus my vrou is koud as ons oorgaan tot die daad sal sy maklik lê en brei of rook of 'n appel eet. Sit my dan so af ek sal sommer omdraai en slaap. Ek gaan vir my 'n skelmpie soek as hier nog iemand is wat 'n probleem het chat met my gerriewillemse1@gmail.com. Dames julle is welkom om my te kontak ek glo daar kan van julle wees wat raad sal hê.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top