Wat beteken Guthrie se Deportee?

  • 0

Woody Guthrie se liedjie oor Mexikaanse trekarbeiders in 1930 VSA, wat gedeporteer was, sonder veel seremonie.

Duidelik het Guthrie Robert Zimmerman as Bob Dylan gevorm om oor sosio-politiese gebeure te sing. Iets wat Afrikaanse sangers gerus kan leer ...

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top