Waardebepaling

  • 8
Wysheid is net in die werklikheid te vinde, nie in die versinsels van primitiewe voorsate nie.
 
CM
  • 8

Kommentaar

  • Ek is seker die brandstigters by Aleksandrië, en meer onlangs UKZN se bib, sal heelhartig met jou saamstem.

  • Primitiewe voorsate soos Plato, Aristoteles, Jung, Freud, Edison, Langenhoven, Marais, Faraday, Tesla, Van Wyk Louw, Einstein, De la Rey, Curie, Da Vinci, Hilbert, Descartes, Rembrandt, Fourier, Puccini, Leibniz, Newton, Hegel, Heine, Goethe, Shakespeare, Goya, Homerus, Van Gogh, Archimedes, Mozart, Lilienthal, Lindbergh, Van Beethoven, Bach, Pachelbel, Stephenson en so aan?

      • Miskien, maar dis heeltemal 'n ander onderwerp; niks te doen met jou stelling of my kommentaar daarop nie. Terloops, daardie lys name is nie almal wysgere nie.

  • Beste Jan,
    Wat het van jou HAT (1965) geword? Of was 'primitief' toe nog nie toegelaat in Afrikaans nie?
    Groete,
    Angus

  • Beste Jan,
    Primitief: wat tot die vroegste stadium van ontwikkeling behoort. Kyk na die mense wat jy as primitief klassifiseer. Ek maak veral beswaar teen NP van Wyk Louw as primitief.
    Groete,
    Angus

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top