Waar die berge wag

  • 0

blou berge soos mure in die ooste,

met leë riviere wat kronkel deur hulle;

tog moet ons dié skeiding maak

deur 'n duisend treë te gee sonder traak;

soos 'n gees op ’n drywende wolk

teen sononder,

soos die afskeid van ou kennisse.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top