Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12, Mei 2015

  • 16

Dewald Koen, Afrikaansonderwyser by Kingswood College, deel een van sy 2015-vraestelle. Klik op die skakels om dit af te laai:

  • 16

Kommentaar

  • Jessica malgas

    My naam is Jessica Malgas x wil graag vir my voorberei vir die volgende eksamen en dit wat julle vir ons aanbied sal baie help dankie

    • Hallo Jessica, dankie vir jou navraag. LitNet se redaksie werk so gereeld dit beskikbaar is, nuwe vraestelle by om leerders met eksamenvoorbereiding te help. Hou ons notas-, toetse- en vraestelle-afdeling dop. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie dag , my naam is Rachel , x wil graag vraestelle met memos aflaai v voorbereiding v June eksamen volgende jaar en dit wat aangebied word deur u. Help! Baie danx

  • Ek soek Afrikaanse Eerste Addisionele Taal vraestelle en memorandums vir graad 10, 11 en 12. Ek is veral besorg oor Lien se lankstaanskoene. Het so pas 'n pos aanvaar en is redelik desperaat vir hulp.

  • Hi kan julle my dalk help asb eks opsoek na vraestelle en antwoorde van afr Eng Math L Religion studies History Business studies van graad 12 2017 asb

  • Kan julle asb vir my graad 12 vraestelle met memorandum aanstuur vir Afrikaans huistaal/English tweede taal vir voorbereiding vir 2020 June eksamen.

  • Kan ek asseblief die memorandums kry van 2019 eindeksamen Afrikaans Eerste Addisionele Taal?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top