My voorkeur in die politiek sedert ’94 was/is ...

  • 3

Net twee.
Pres Molanthe – waardige ou heer in alle opsigte. En huidige die Oos-Kaapse keuse vir President  –  ’n nugtere profiel met waardigheid.
Twee manne wat ek as geloofwaardig ag.
Mag ons weer floreer.

Nie-politiese groete

Raed-na-Gael

  • 3

Kommentaar

  • Ek stem saam met jou. Hy lyk vir my na 'n sobere eerlike persoon. Mens weet net te min van hom. Hy hou half onder die radar. Dit lyk vir my elke bevolkingsgroep gaan 'n beurt kry om 'n president te kan voorstel. Almal kla oor die Guptas. Daar is nog ander oor die sewehonderd duisend van hulle hier in ons geweste.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top