Viva Goodwill, viva!

  • 4

Koning Zwelithini sê: Moenie apartheid blameer vir swak standaard in opvoeding en opleiding in SA onderwysstelsel nie.

  • 4

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Gaan nie veel beter by veel befaamde universiteite nie ...
    Baantjies vir boeties speel tog nog groot rol in aanstellings ...

  • Die koning slaap nie. Hy is ook nie kaal nie. Hy is blykbaar nogal 'n ou na wie mens kan en partykeer moet luister. Die ongeluk is dat hy die gramskap van die massas op hom gaan laat neer moer.

  • Hans Richardt

    Die koning voel nie veel vir "gramskap" van politieke korrektes in SA of VSA nie! Laas het hy gepraat en hul het goed op hul moer gekry.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top