Vir Crito: Regardt van den Bergh is Dulcie van den Bergh se seun

  • 0
dulcievandenbergh650

Dulcie van den Bergh (fotobron: http://www.vintagemedia.co.za/television/vyfster)

Crito begaan ‘n fout in hierdie blog.  Regardt van den Bergh is nie die seun van skrywer Kas van den Bergh nie. Hy is die seun van twee prominente akteurs: wyle Gert en Dulcie van den Bergh. Of is dit reeds resensent JB Roux se dwaling?

Danie Botha

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top