Van Wyk Louw se "slotreëls"

  • 1

In sy resensie van Carel Antonissen se Vuurvas skryf Cas Vos:

Van Wyk Louw het gedig: “slotreëls is altyd meer as slotte”.

Ook Ampie Coetzee haal dit verkeerd aan in Teen die lig: spore van Hennie Aucamp se vroeë wêreld.

Hierdie aanhaling moet lees:

“slotreëls is altyd sleutels meer as slotte:”

Gedig XIV b

Tristia (1962/1975: 94)

 

Joan Hambidge

https://www.litnet.co.za/vuurvas-deur-carel-anthonissen-n-resensie/

https://www.litnet.co.za/teen-die-lig-spore-van-hennie-aucamp-se-vroee-wereld/

 

  • 1

Kommentaar

  • Kyk, ek stry nie sommer met Joan Hambridge nie, maar hierdie keer kon ek sweer sy is verkeerd. Ampie sal nie so 'n fout begaan nie, en Van Wyk Louw sal nie so 'n anglisisme toelaat in sy werk nie. Liewer maar my Tristia afstof en self kyk, en jou werklikwaar, daar staan dit op bladsy 94:
    "slotreëls is altyd sleutels meer as slotte:"

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top