Vakbondkarakter in ontwikkelende SA-ekonomie?

Duidelik het Cosatu en filiale, die oorregulering van arbeidsmark en funksie van Nedlac gemis? Hul leef nog 'n bevrydingstryd, wat hul as werkloses gaan verslaaf in ontwikkelende land! As werkskepping Manuel se droom is, pas Amco en Cosatu beslis nêrens in daarin en was hul uitsluiting uit die plan, juis die swakheid in die plan wat al die Manuel-meelopers nooit mee rekening gehou het nie? Duidelik het Manuel nie veel gedoen gekry die afgelope paar jaar in parlement nie en is sy planne op?

Hans

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top