US Woordfees 2018: volledige program

  • 7

Die program van die US Woordfees 2018 is op Donderdag 16 November in Stellenbosch bekendgestel. Die fees vind van 2 tot 11 Maart 2018 plaas. Hier is die programme van die onderskeie afdelings.

Die program is onderhewig aan verandering. Raadpleeg asseblief die US Woordfees se webwerf vir die finale program. Die volledige program kan ook hier in PDF-formaat afgelaai word.

US Woordfees-program 2018: Chronologiese dagprogram

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Tuiskoms / Homecoming

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Skrywersfees

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Leefstyl

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Diskoers

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Toneel

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Stand-up komedie

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Klassieke musiek

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Universiteit van die Woordfees

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Sanlam Musiekfees

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Filmfees

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Visuele kuns

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018


US Woordfees-program 2018: Woorde open wêrelde (WOW)

LitNet
US Woordfees

US Woordfees, 2–11 Maart 2018

  • 7

Kommentaar

  • Sien baie uit na die Woordfees van 2018. Elke jaar die hoogtepunt in my (ons) lewe.
    Goeie wense met die reëlings.

  • Maretha Heymans

    My eerste keer by die Woordfees. Gaan op my eie wees, maar gaan alles ten volle geniet!

  • Vir my is die Woordfees die hoogtepunt van die jaar om vir die vyfde keer vanuit Vlaandere spesiaal na Suid-Afrika te kom. Julle mag trots wees met hierdie kulturele fees wat ons baie mis in Vlaandere. Alleen sien 'n mens deur die bos van aanbiedings nie die bome meer nie. Dis soms moeilyk om 'n keuse te maak maar alles kom reg ...

  • Die Woordfeesproduksies wat ek bygewoon het saam met my vriende was uitsonderlik goed. Baie dankie daarvoor.
    Strooijonker het ek baie lekker gelag.
    Moedertaal van Sandra Prinsloo - uitmuntend goed.
    Nêrens Noord Kaap ook aangrypend.
    Ontbyt Meestersklas was heerlik.
    Boerekos met 'n twist was uiters onbevredigend en teleurstellend.
    Karin Zoid - baie goed en talentvol.
    9 Misses Croon - uitstekend.
    Andre Le Roux - baie snaaks.

  • In die stadium is dit moeilik om te sien hoe die programme gesinchroniseerd kan wees. My man kyk net na ekonomiese gesprekke en musiek en ek wil meer poësie- en skrywersgesprekke of tonele bywoon . Ek sou graag dat ons min of meer oor dieselfde tye verskeie onderwerpe bywoon! Dit gaan ons eerste besoek wees, net vir twee dae.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top