US Woordfees 2018: Foto's van die SASNEV-borrel

  • 0

Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 10 Maart by die US Woordfees plaasgevind. By dié geleentheid is die Eenders & Anders-reeks, uitgegee deur Protea, bekendgestel. Die reeks is die eerste Afrikaans/Nederlandse lespakket vir skole en
het ten doel om leerders wat Afrikaans Huistaal neem aan die Nederlandse/Vlaamse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel.

Eenders & Anders

Marlene Malan en Daniel Hugo

Alfred Schaffer

Sylvia de Wet

Valda Jansen en Ena Jansen

Marieta Nel

Conrad Steenkamp

Nicol Stassen

Ray Kluun

Carla Lang

Jan Schinkelshoek

Guido van den Berg

Ulrike Vorndran

Jan Donner

Eureka Barnard

Wium van Zyl

Charlotte van den Broeck

Jan Donner en Dorothea van Zyl

Leslie van Rooy en Saartjie Botha (Foto: Gerrit Rautenbach)

  

Izak de Vries (Foto: Gerrit Rautenbach)

  

Jan Mutton (Foto: Gerrit Rautenbach)

Jan Schinkelshoek (Foto: Gerrit Rautenbach)

Nicol Stassen en Ernest van der Kwast

Eureka Barnard en Andreas van Wyk

Ronel Foster

Sabien Van Craenendonck

Nederlandse konsul-generaal Bonnie Horbach

Eureka Barnard stel die Eenders & Anders-reeks bekend.

Die mense wat die Eenders & Anders-reeks moontlik gemaak het: Jan Mutton, Eureka Barnard, Elmari Rautenbach, Marieta Nel, Bonnie Horbach, Carla Lang en Nicol Stassen.

Lees op Voertaal:

Kaapse sentrum ’n kulturele tuiste vir die Nederlandse taal en letterkunde in Suid-Afrika – Willem de Vries gesels met Eureka Barnard 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top