Uit ‘n ander hoek. Geloof en wetenskap: Dogma vs Hipotese

  • 2

Ek verskaf graag die skakel vir die program “Uit 'n ander hoek” aangebied deur Jean Oosthuizen, wat Sondagaand 25/09/2016 uitgesaai is. Indien u nie daarna geluister het nie kan u gerus onderstaande skakel aktiveer. Dit is uit die boonste rakke. Professore Sakkie Spangenberg en Dave Pepler is aan die woord.

http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20160925_UIT_N_ANDER_HOEK.mp3

Panda

  • 2

Kommentaar

  • Panda,

    Jy's reg: Hierdie gesprek is uit die boonste rakke! Baie dankie vir die skakel. Elke gelowige en ongelowige behoort hierna te luister. Ons het net een aarde en dis al byna te laat.

    Groete,
    Dirk Rigter

  • Panda,

    Kyk liewer na jou "sterre". Miskien sien jy iets mistieks daarin.

    Ou Dave is 'n beter ateïs as jy, en ou Sakkie, ja wel, hy lewe iewers tussen die Talmud en die Koran.

    Raed-na-Gael

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top