Standbeelde

  • 0

die wéleer, van

“loof liefde

en loof jou god”

bewaar hierdie stánd (van my )

sy barbaars’ en

bitt’re lot

 

Marmeroog, van hoog-geleerd’,

en hardebaard,

my denkbeeldige staan

teen 'n vel se leed!

 

“loof liefde

en loof jou god”

 

en ek wonder oor die sin?

wat troon onder méér

as net ontlasting

van 'n

Rooiborsduif, wat bo sterflikheid se verhewendheid kring

 

was

die

reënboog

'n hersinskim?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top