Sony experia selfoon is waarde vir geld!!!

My opgraderingskeuse was 'n maand terug die Xperia! Ek moet bieg, dis waarde vir geld en noudat ek my android geleer het om by my te pas, wil ek nooit weer iets anders besit nie! Dis plat, vinnig en blok onwelkome oproepe en boodskappe self! Die aanboordbattery hou lank en selfs 'n videokonferensie om wêreld is binne sekondes moontlik! Net die taal is probleem, geen umlaut of kappie nie? Nou ja, perfeksie is onmoontlik!

Hans

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top