Siektes van 1890 se SA weer in die kollig in 2019 se SA

  • 1

Die politieke korrekte spreekwoord "die geskiedenis herhaal homself" en "leer uit die geskiedenis", word nie in SA-media  nou gebruik nie. 

Vuilheid en swak persoonlike higiëne is die grootste vyand en oorsaak van aanmeldbare siektes in 2019 se SA. 

Hans Richardt 

  • 1

Kommentaar

  • Jy vergeet, dis die "settlers" wat daardie siektes in die 1800's aangebring het. Jy kan ook nie deesdae polities-onkorrek wil wees nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top