Wonderlike Nuwe SA!!

  • 4

Was hierdie slegs moontlik in ons lieflike nuwe SA??

South Africa is the #1 test team in the world. They also have the #1 test batsman Hashim Amla, the #1 test bowler Dale Steyn, the #1 test all rounder Jacques Kallis and the only player to captain 100 test matches all in the same team.
 

Sal dit OOIT weer gebeur in die geskiedenis???

Ek raai NIE.

Maar weereens bewys SA homself as die BESTE plek in die wêreld met die beste mense natuurlik ook ... feite ...

Francois Williams

  • 4

Kommentaar

  • Destyds to Rome afgebrand het en Nero sy viooltjie gespeel het was daar seker ook 'n paar pampoene wat gedans het i.p.v. water gegooi het. As almal water gegooi het, het Rome dalk nie gebrand nie.

     

    En 'n gawe dag vir almal.

    Duitswester

  • Frank is reg: dis wonderlik hier. Pity hy sal dit nooit kan geniet nie. Van al sy beloftes het nog net dadels gekom want niemand wil hom terug he nie. Intussen maak ons geld soos daskak uit die stelsel wat hy propageer. los hom hy probeer sy bes om vir ons nog meer geleenthede te bring. terloops, Frank: daai visplasie by gariep ... raai raai wie het van die boumateriale verskaf? Raai raai wie het "getender"? Hehehehehe ... wakkerslaap, ou mater. Oester maak 'n kakhuis vol geld uit jou regime, hehehehehe.

  • Ok, so ek was reg omtrent die visplasie ... en oesie was steeds verkeerd ... dis al 'n psigose ... om verkeerd te wees ... kom tog reg vir een slag ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top