SA het van Doeners na 'small time' praatkultuur verander?

Die enigste kenmerk wat Suid-Afrikaners gewild gemaak het, was hul kwaliteit werk en vasbyt! Dit het egter na minder as 2 dekades in die praatsiek vroue en kwazi politici se verbale diarree, letterlik soos mis voor son verdwyn. SA se mannekrag en infra-struktuur, asook gewelddadige misdaadkultuur maak dit glad nie voorkeur beleggingbestemming nie. Dan gulsige politici wat ongeletterde massa aanspoor tot geweld en redelose looneise, maak die land 'n onstabiele beleggersmark. Niemand het meer waagkapitaal nie en wil tog maksimum uitset op minste moontlike inset in vrye industriële mark hê.

Ek dink nie selfs kommunistiese sosialistiese China gaan miljarde inploeg in myne en werkers maksimum lone betaal nie? Dis mense wie se brein dalk deur bestraling aangetas was, wat in eie bevoorregte posisie sit en sulke venyn bedink, om massas tot openbare terreur aan te por, wat ekonomiese terrorisme was in vorige bedeling?

Hans

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top