Pad vorentoe vir SA

  • 0

Zuma seg:

Zuma said the National Development Plan, the vision of the country for the next 20 years, contained proposals for tackling the problems of poverty, inequality, and unemployment.
“It is a roadmap to a South Africa where all will have water, electricity, sanitation, jobs, housing, public transport, adequate nutrition, education, social protection, quality healthcare, recreation, and a clean environment.”
The achievement of these goals had proven to be difficult in the recent past, due the global economic recession.
The crisis in the Eurozone affects South Africa's economy as the Eurozone was its major trading partner, accounting for around 21 percent of exports.
“Our GDP growth is expected to average at 2.5 percent cent, down from 3.1 percent in the previous year. We need growth rates in excess of five percent to create more jobs.”

Die EU is inderdaad die probleem. Korrup, en nou bankrot. SA moet WEG van die EU af. Ons moet uitvoer na die res van Afrika toe.

China is reeds ons hoof besigheidsvennoot, brei dit verder uit, en bring plekke soos India en Brazil veel sterker in die prentjie, MAAR ons moet sterk op die res van die vasteland konsentreer, dis waar die geld is, en ek praat kontant, nie die IOUs van die EU en VSA nie ... SA se myne en grond moet ook gerasionaliseer word, en nee, ek bedoel nie volkome genasionaliseer word nie, maar die mense van SA moet seggenskap kry oor ons eie minerale en ons eie gronde.

Die Buitelanders moet trap terug EU toe, daar na hul eie bankrot weivelde toe, voordat hulle SA ook bankrot maak op die Westerse model ...

Afrika benodig ook 'n verenigde weermag om die Westerse imperialiste aan te vat wat ons mense oop en bloot aanval en vermoor.

Afrika vir die Afrikane!!

Francois Williams

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top