Ontklee-dansers vir begrafnisse??

  • 4

Hierdie is nogals interessant, en mens sien dit dikwels in Taiwan.

Wonder of dit nie dalk 'n nis-biz in SA sal wees nie? Ek meen, al daai sedige ou NG-kerk se kak is SOOOOO vervelig!! Dink hoe kan 'n paar kaal poppies die hele ou boksendaais opkikker!!

Hierdie is van die BBC:

Some funerals in Taiwan feature strippers, women who sing, dance and take off their clothing, says anthropologist Marc Moskowitz:
As with funeral wailers, funeral stripping stems from the Chinese conception of "hot and noisy" (Chinese:renao). "Hot and noisy" refers to the active hustle and bustle of a public event. In the West, a rock concert would be good examples of "hot and noisy" in that the frenetic energy level and noise is one of the markers of a good concert. In Taiwan, all public events need to be hot and noisy to be considered a success.
Funeral strippers perform on what are known in Taiwan as Electric Flower Cars (Chinese: dianzi huache), large pick-up trucks that have been converted to stages so that these women can sing and dance as a truck drives with a funeral procession or a temple procession.
The practice was particularly thriving in the 1980s when Taiwan's economy was booming and people had more money to spend on religious practices and conspicuous consumption.
 

Lekka, way to go!!!
Hoekom is Afrikaners so vervelig???

Francois Williams

  • 4

Kommentaar

  • Afrikaners is vervelig,

    dit kan jy my glo,
    hulle hou van begrafnis,
    en dan maak hulle so:
    Eers moun die ou vroutjie
    en dan moun haar ou man,
    en hy vat haar om haar lyfie
    en dan moun hulle saam.
    Goeienag, my ou vroutjie,
    goeienag, my ou man!
    Oor 'n week 'n begrafnis,
    en dan moun ons weer saam.
     
  • Nee wat,

    ek dink ons bly maar by die respektering van die afgestorwenes, 'n Begrafnis bly hartseer en is dit nodig dat daar gehuil ook moet word vir genesing.

    Wanneer die blou bulle wen, kan ons maar die poppies 'bestel'. (LW: met klere aan, anders word die aandag afgetrek van die bal.)

    Trienie

  • Agge nee Trienie man, jy mis alweer die punt!!

    Die mooie poppies wat so kaalgat dans is juis om die afgestorwenes op te wek!!
     
    Of dink jy hulle voel gelukkig om na jou snotbetraande gevreet bv heeltyd in vas te kyk??
     
    Lekka wees my ou ...
  • Sal ons darem nie lekker lag as Williams so kaalgat stertop die straat af kom nie, met sy signiture soos 'n bloukopkoggelmander.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top