Onbewoonbaar

’n Besoek aan ’n ander se gekkeparadys is altyd ’n ontnugtering.

CM

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Besoek aan jou belaglike kinderlike gekkeparadys, was 'n veragtelike vernedering vir menswaardigheid. G'n wonder diè arme siek siel wil onbekend bly! Amper kak soos Kafka se kaf?

    Hans

  • Vir Hans Richardt:  Dit is goed dat Litnet u kommentaar gemodereer en deurgelaat het.

    Nou is dit darem duidelik dat iets tot u deurgedring het.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top