Minimumlone?

  • 0

Die staat betaal hul arbeid nie die huidige minimumloon nie. Die vakbond loop ook nie met 'n mandjie vis en brood rond, waarmee hul honger werkloses gaan kos gee nie?

Voedselinflasie gaan ons honger los. Ek dink aan my pa se woorde in 1960's: ons gaan met kruiwa geld loop en nie 'n brood kan koop nie.

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top