Meer sukses vir SA

Sa word aangeprys in mg.co.za:

South Africa organised the Africa Cup of Nations (Afcon) in just a few months and the event had record ticket sales.
"We are tremendously happy with the outcome. We had certain expectations and the LOC [Local Organising Committee] exceeded those expectations," said Confederation of African Football (CAF) secretary general Hicham El Amrani.
Nigeria beat Burkina Faso 1-0 in the final in Soweto's Soccer City on Sunday.
South Africa jumped in to organise the Cup in under a year after political upheaval prevented Libya from hosting.
CAF congratulated the country for "making it happen in such a short time", said El Amrani.
"Having in total 857 000 tickets given or sold is a tremendous achievement," he added.
Geen wonder toe die IPL van India so paar jaar terug agv veiligheidsredes die hele toernooi moes skuif uit India uit nie, geen wonder dat hulle toe op SA besluit het nie.

Hulle moes kies tussen lande soos SA, OZ en VK, maar het toe wyslik op SA besluit waar dit 'n reusesukses was ... en wie kan nog die droefgeeste onthou wat voorspel het dat FIFA Wêreldbeker in SA glo 'n ramp sou wees??

Hahahaha!

Nou vir die Olimpiese Spele in SA ...

Francois Williams

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top