Johannes Commestor, 'n man moet iets persoonlik ondersoek!

Die uwe staan in die IDF Lugvaartmuseum, met meer vliegtuie (in werkende toestand) as wat die SA-lugmag besit! Die spesifieke vliegtuig kom uit die Entebbe-debakel!

Hans Richardt

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top