Is Italia steeds 'n grap??

  • 2

Ek meen, die man in beheer is 'n komediant ... nee, nie Berlusconi nie, 'n man wat selwers natuurlik fokken snaaks is nie, alhoewel helemaal onbedoeld, nee, ek praat van Grillo, die nuwe leier wat die kitaar gaan slaan, kom ons lees sy boodskap in The Guardian:

In an audio message broadcast live online, Grillo said that, after his movement's "exceptional" results, the mainstream parties were "finished, and they know it". "We've started a war of generations … They've been there for 25 to 30 years and they've led this country to catastrophe," he said. "We will be an extraordinary force … We will be 110 inside [the parliament] and several million outside."

Exceeding even the most adventurous pre-electoral predictions, the M5S emerged as Italy's biggest single party in the chamber – a result that will send shockwaves through the eurozone and beyond. Grillo boasted it had achieved its prominence in the space of little more than three years, "with no money and no [state] funding." However, Grillo's movement lagged the two big alliances in the number of seats because it is running alone and not in a coalition.

Mmm...klink nogals baie wat in ons eige land gebeur het waar die onbesonge ANC van nêrens af gekom het om die land te lei uit die hel van die onbekwame Wit regerings van die dag wat SA op alle vlakke verwoes het nie ...

Mens hoop maar vir die Italia dat die nuwe besems daar ook die land gaan regruk soos wat die ANC met SA gedoen het, en weer trots kan herstel in hul land ... mens hoop so ...

Francois Williams

  • 2

Kommentaar

  • Ag fok "Italia" man, ons het genoeg kak in Suid Afrika wat de hel gee ek om of hulle 'n hanswors as 'n president het. Ons het 'n hele sirkus in die parlement.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top