Hemp, is dit 'pappegaai slaai'?

Ek lees 'super maya' se brief oor ek wat te veel pappegaai slaai sou gerook het 2 jaar gelede? Ek staan met 'n rol hemptou in winkel en wonder toe of so stukkie tou in die kies, soos roltabak, my 'n high sal gee of my valstande breek???

Ek het nie valstande nie en na die man in Noordhoek in Kaapstad se huis uit hemp, op die bling sepie Top Billing was, hoop ek 'super Maya' het bygepik!

Ek dink dat eensydige oningeligte opinies seëvier dikwels op LitNet.

Hans

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top