g’weteloos

skrei’nd, lat meerd’rheid so minn’rmenswaard’g ly,
uitg’lewer, aan onkund’-ontkenningskund’-teoretici,
weet Mens nie eens meer, wat’s G’wete, wat is nie,
hoekom gat Mens se leeftyd so blits’g, vinn’g v’rby

“Duiw’lspiek”-dissip’lskap gee Mens eintl’k g’n keus’,
struktuurg’weldsindroom, eish, onvry b’sluit, leus’,
weet Mens al minn’r, aangaand’ G’wete-herwinn’ng,
aansienlik minn’r, re Slimst’ Slimstes se Oorwinn’ng

Millennium Drie Homo, apartheid manifesteer sig nog,
“ras”, “klas”, Self-destruksie, voortkomst’g uit eie wil,
sien Mens oral om Mens hoe b’magtig wet, v’n oorlog,
hoekom skel superioriteitsindroomg’dreef’ne so skril

toent’rtyd kon Mens nog m’t hoop t’koop loop,
nu lieg Mens lat’t goet gaat, asof tot’t g’noop

Jacobus Faasen

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.