Afrikaanse flieks

  • 5

Ek is op soek na 2 ou Afrikaanse flieks:
• Die winter van 14 Julie
• 'n Sondag in September

Kan julle asb vir my laat weet waar ek dit kan kry?

Elmarie

  • 5

Kommentaar

  • Kyk of die maatskappy wat die fliek gemaak het nog bestaan, indien wel sal hulle sekerlik al die ding op "digital" hê. Hoop jy kom reg.

    Duitswester

  • Elmarie

     

    Ek het nou onlangs by TOP CD gesien daar is heelwat van die ou Afrikaanse flieks beskikbaar.

  • Die flieks is waarskynlik by Nu-metro of kykNET beskikbaar. Dit is ook in sommige Look @ Listen en Top CD winkels beskikbaar. As jy sukkel, laat weet, dan help ek soek.

  • Elmarie het jy jou flieks gekry en waar?  Ek is ook dringend opsoek na die fliek - 'n Sondag in September

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top