Russophobia in the New Cold War

  • 7

Angus, you should understand the scope of this article in your language English ...

Russophobia in the New Cold War - Stephen Cohen https://www.rt.com/op-ed/423283-russia-us-cold-war-cohen/

  • 7

Kommentaar

  • Beste Hans,
    Veels geluk met jou goeie Engels. Jy kwalifiseer om in Orania eiendom en koesisters te koop.
    Groete,
    Angus

  • Hans Richardt

    Reusedwerg, SA-media is op die wa met "rooi gevaar"! Ek vat liewer Nadia en Vodka, as vetkoek en regstel-aksie soos Piet Ore ...
    Wragtig, die politieke korrektheid-ideologieë is nou met pantie vol planne, nie net agter plase aan nie! Ek is teen geforseerde etniese amalgamasie-agenda.
    Ek dink ons fundamentele regte word deesdae deur selfs onse president geïgnoreer in parlement.

  • Hans Richardt

    Angus, kontantvloei is erg benard tans. Ek wil koop, maar moet ook ses maande salaris in bank spaar. Ek weet nie ...

  • Hans Richardt

    Angus, ek kwalifiseer om by OSK aandele te koop ...
    Orania Spaar- en Kredietkoöperasie. Die koeksister het vele se armoede by verkopings help verlig. Dit sal net lol om 'n vetkoekmonument op te rig ... of Hertzoggies.

  • Beste Hans,
    Ek kyk nou die aand na 'n program oor Orania. Nou het ek my bedenkinge; wil liewer nie kwalifiseer om OSK-aandele te koop nie.
    Groete,
    Angus

  • Hans Richardt

    Angus, my verhouding op LitNet het geen invloed op my lewensbesluite nie, gelukkig nie.
    Politieke korrektheid-ideologieë staan my nie meer aan nie, veral die populêre media 1 van geforseerde etniese amalgamasie.
    VRYHEID van keuse en assosiasie?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top