Fiksie-kompetisies | Fiction Competitionshttp://www.litnet.co.za/Category/nuwe-skryfwerk-new-writing/fiksie/fiksiekompetisiesLitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:25:09 +0200LitNet - Fiksie-kompetisiesLitNet | RSS - Fiksie-kompetisiesLitNethttp://www.litnet.co.za/1/LitNetwebvoet@litnet.co.zahttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/lostletter.jpgFiksie-kompetisies | Fiction Competitionshttp://www.litnet.co.za/Category/nuwe-skryfwerk-new-writing/fiksie/fiksiekompetisiesfIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Category/nuwe-skryfwerk-new-writing/fiksie/fiksiekompetisiesMy geliefde: Liefdesbrief-kompetisie | My dearest: Love letter competition LitNet wil graag die verlore kuns van die liefdesbrief in 2012 laat herleef. | LitNet would like to rekindle the lost art of the love letter in 2012.2012-05-30T14:25:09+02:00cat88381http://www.litnet.co.za/Article/my-geliefde-maskersMy geliefde: Maskers"Ek is lief vir jou. Ons het beide keuses gemaak voor ons paaie gekruis het. Keuses wat ons moes uitleef. Want ons het belowe."2012-05-24T00:00:00+02:00cat88283http://www.litnet.co.za/Article/vervaldatum-kompetisie-n-ou-man-wat-wou-weetVervaldatum-kompetisie: ’n Ou man wat wou weet"Sjoe, sê die engel, die lugverkeer raak deesdae iets ysliks. Hy gaan sit langs die sterfbed presies soos ’n algemene praktisyn."2012-05-16T00:00:00+02:00cat88189http://www.litnet.co.za/Article/vervaldatum-kompetisie-vrou-op-n-eilandVervaldatum-kompetisie: Vrou op ’n eiland"Maar eers het sy die wortel van vergetelheid berei; dae lank, oor ’n stadige vuur. En toe die astrak reg was, het sy dit eenkant gesit om af te koel."2012-05-09T00:00:00+02:00cat88131http://www.litnet.co.za/Article/vervaldatum-kompetisie-geduld-het-n-vervaldatum-Vervaldatum-kompetisie: Geduld het ’n vervaldatum Die radio-omroeper laat haar weer vanaand glimlag. Hy lees vir haar die dag se nuus en speel selfs musiek vir haar. Vir jare al is dit net hy en sy, elke aand. Sy is al so gewoond aan hom. Sy gaan hom baie mis.2012-05-03T00:00:00+02:00cat88117http://www.litnet.co.za/Article/vervaldatum-kompetisie-suska-se-terugkomsVervaldatum-kompetisie: Suska se terugkoms"Elke dag loer Kennie deur die hortjiesheining tussen hulle huise en verlang om Suska weer te sien. Miskien het sy weggeloop of het ’n dief haar gesteel en nou wil hy geld hê om haar terug te bring. Reeds toe hy Suska die eerste keer in die tuin van die groot huis met die gewels sien speel het, het Kennie geweet dat hy met haar gaan trou." 2012-05-02T00:00:00+02:00