Fiksie | Fictionhttp://www.litnet.co.za/Category/nuwe-skryfwerk-new-writing/fiksieLitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:25:05 +0200LitNet - FiksieLitNet | RSS - FiksieHennie Aucamphttp://www.litnet.co.za/43/Hennie Aucamphttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/engel.jpgFiksie | Fictionhttp://www.litnet.co.za/Category/nuwe-skryfwerk-new-writing/fiksiefIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Category/nuwe-skryfwerk-new-writing/fiksieVervaldatum-kompetisie: ’n Ou man wat wou weet"Sjoe, sê die engel, die lugverkeer raak deesdae iets ysliks. Hy gaan sit langs die sterfbed presies soos ’n algemene praktisyn."2012-05-30T14:25:05+02:00cat88381http://www.litnet.co.za/Article/my-geliefde-maskersMy geliefde: Maskers"Ek is lief vir jou. Ons het beide keuses gemaak voor ons paaie gekruis het. Keuses wat ons moes uitleef. Want ons het belowe."2012-05-24T00:00:00+02:00cat88314http://www.litnet.co.za/Article/n-standbeeld-van-jou’n Standbeeld van jou"Op die trappe om ’n standbeeld van ’n ruiter op ’n perd. ’n Voorvader uit die land wat my inwag. Miskien het sy skip gesink en hy het met perd en al in die water gespring en wal toe geswem. Maar ek sal die perd moet omdraai en teruggaan na die land van waar hy gekom het."2012-05-17T00:00:00+02:00cat88303http://www.litnet.co.za/Article/my-geliefde-liefdesbrief-kompetisie--my-dearest-love-letter-competition-My geliefde: Liefdesbrief-kompetisie | My dearest: Love letter competition LitNet wil graag die verlore kuns van die liefdesbrief in 2012 laat herleef. | LitNet would like to rekindle the lost art of the love letter in 2012.2012-05-17T00:00:00+02:00cat88189http://www.litnet.co.za/Article/vervaldatum-kompetisie-vrou-op-n-eilandVervaldatum-kompetisie: Vrou op ’n eiland"Maar eers het sy die wortel van vergetelheid berei; dae lank, oor ’n stadige vuur. En toe die astrak reg was, het sy dit eenkant gesit om af te koel."2012-05-09T00:00:00+02:00cat88188http://www.litnet.co.za/Article/die-handDie handEk het iets vir die gorilla gesê en ’n foto van hom geneem waar hy reg by die tralies sit en my op en af bekyk het. Wat sien iemand wat my indringend deeglik met die oë ondersoek?2012-05-09T00:00:00+02:00