Taaldebat | Language Debatehttp://www.litnet.co.za/Category/menings/taal/taaldebatLitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:24:44 +0200LitNet - TaaldebatLitNet | RSS - TaaldebatMichael le Cordeurhttp://www.litnet.co.za/256/Michael le Cordeurhttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/anc_atr.jpgTaaldebat | Language Debatehttp://www.litnet.co.za/Category/menings/taal/taaldebatfID88394Some textcat88394http://www.litnet.co.za/Category/menings/taal/taaldebatWaarom die ATR met die ANC praatDie onlangse ontmoeting tussen die ANC en ‘n groep verteenwoordigers van akademici, kerkleiers en Afrikaanse organisasies wat op 8 Mei in Sandton plaasgevind het, het tot baie kommentaar en selfs snedige opmerkings aanleiding gegee. Michael le Cordeur verduidelik waarom die ATR aan die gesprek deelgeneem het.2012-05-30T14:24:44+02:00cat88312http://www.litnet.co.za/Article/gesprekke-oor-afrikaans-is-vervleg-met-ideologieGesprekke oor Afrikaans is altyd vervleg met ideologiePiet Croucamp gee sy indrukke oor die ANC se gesprekke met leiers van die Afrikaanse gemeenskap.2012-05-17T00:00:00+02:00cat88104http://www.litnet.co.za/Article/n-kritiek-op-n-normatiewe-vergelyking-van-die-2003-en-2011-weergawes-van-die-south-african’n Kritiek op ’n normatiewe vergelyking van die 2003- en 2011-weergawes van die South African Languages Bill aan die hand van sosiolinguistiese beginsels van taalwetgewingDie hersiene weergawe van die South African Languages Bill wat sedert Julie 2011 in omloop is en gedurende Oktober 2011 vir openbare kommentaar in die Staatskoerant gepubliseer is, het heelwat negatiewe reaksies ontlok en kritici bevind onder meer dat dit ’n afgewaterde weergawe van sy voorganger (die 2003-weergawe) is. Maar is die 2003-weergawe werklik ’n beter wetsontwerp en sy 2011-opvolger by implikasie dan ’n slegter ontwerp?
2012-05-01T00:00:00+02:00cat87823http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-jasper-van-zyl-gee-sy-mening-oor-die-voorgestelde-verengelsing-van-die-LitNet Akademies: Jasper van Zyl gee sy mening oor die voorgestelde verengelsing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus
Jasper van Zyl lewer kommentaar op die voorgestelde verengelsing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus.

2012-04-10T00:00:00+02:00cat87563http://www.litnet.co.za/Article/bosma-tika-menings-oor-afrikaanse-reaksies-op-die-nederlandse-politikus-martin-bosmaBosma-tika: menings oor Afrikaanse reaksies op die Nederlandse politikus Martin BosmaMoet Afrikaanse mense met die verregse Nederlander Bosma gesprekke oor die bevordering van Afrikaans voer, of eerder sterk standpunt teen hom en sy party inneem?
2012-03-15T00:00:00+02:00cat87538http://www.litnet.co.za/Article/om-te-bosma-of-nie-te-bosma-nieOm te Bosma of nie te Bosma nie"’n Mens kan verontwaardig in jou eie hoekie bly sit en jou suiwer sieletjie koester. Jy kan dan tevrede gaan slaap, maar weet wel dat jy dan die inisiatief verloor. In hierdie geval moet jou strategie juis wees om te voorkom dat regse Nederland Afrikaans kaap. Deur te weier om met jou teenstander te praat is dit presies wat gaan gebeur.”
2012-03-14T00:00:00+02:00