Webseminare | Web seminarshttp://www.litnet.co.za/Category/menings/seminaarkamer/webseminareLitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:24:16 +0200LitNet - WebseminareLitNet | RSS - WebseminareLitNethttp://www.litnet.co.za/1/LitNetwebvoet@litnet.co.zahttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/bloeddruppel.jpgWebseminare | Web seminarshttp://www.litnet.co.za/Category/menings/seminaarkamer/webseminarefIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Category/menings/seminaarkamer/webseminareDie krag van bloed (of die gebrek daaraan)Bloed is 'n gespesialiseerde vloeistof met baie funksies. Maar bloed is ook 'n kragtige simbool in ander genres as die mediese wetenskap: in die letterkunde, film of teologie. 'n Paar kundiges praat oor of di&eacute; simbool nog net so sterk soos altyd deur die are pomp, en of dit sy krag verloor het.2012-05-30T14:24:16+02:00cat88127http://www.litnet.co.za/Article/die-suggestie-van-bloedDie suggestie van bloedBloed is dus &rsquo;n ideale medium om filmgangers se bloeddruk mee op te jaag. Dit is nie bloot die rooi, dikkerige vloeistof nie, maar ook die moord, ongeluk of drama wat tot die vergieting daarvan gelei het, wat die impak maak.2012-05-02T00:00:00+02:00cat88121http://www.litnet.co.za/Article/die-ongekende-oplewing-van-vampierfiksieDie ongekende oplewing van vampierfiksieDit is tog jammer dat die meeste van die nuwe generasie bloedsuierhelde van die<em> Gossip Girl</em>-met-slagtande-soort is en sodoende baie van hulle satiriese &ldquo;byt&rdquo; verloor.2012-05-02T00:00:00+02:00cat88119http://www.litnet.co.za/Article/gee-my-die-kaas-en-melk-en-vat-die-bloed-en-wyn-vir-jouGee my die kaas en melk, en vat die bloed en wyn vir jouEk vra maar net hoe bloed tegelykertyd simbool van teenoorgestelde dinge kan wees. Simbool van verlossing. En simbool van verdoeming.2012-05-02T00:00:00+02:00cat87538http://www.litnet.co.za/Article/om-te-bosma-of-nie-te-bosma-nieOm te Bosma of nie te Bosma nie&quot;&rsquo;n Mens kan verontwaardig in jou eie hoekie bly sit en jou suiwer sieletjie koester. Jy kan dan tevrede gaan slaap, maar weet wel dat jy dan die inisiatief verloor. In hierdie geval moet jou strategie juis wees om te voorkom dat regse Nederland Afrikaans kaap. Deur te weier om met jou teenstander te praat is dit presies wat gaan gebeur.&rdquo;<br />2012-03-14T00:00:00+02:00cat87537http://www.litnet.co.za/Article/die-bosma-geval-lyk-na-oordrewe-verontskuldigingDie Bosma-geval lyk na oordrewe verontskuldiging&ldquo;Ek hoor niemand verontwaardigd vrees dat ʼn gesprek met Paul Mashatile sou beteken dat ʼn Afrikaanse organisasie met Mashatile se partybeleide saamstem nie ... doe even normaal, zeg.&rdquo;<br />2012-03-14T00:00:00+02:00