Michael le Cordeur: Die punt is | http://www.litnet.co.za/Category/menings/rubrieke-menings/michael-le-cordeur-die-punt-isLitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:24:03 +0200LitNet - Michael le Cordeur: Die punt isLitNet | RSS - Michael le Cordeur: Die punt isMichael le Cordeurhttp://www.litnet.co.za/256/Michael le Cordeurhttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/anc_atr.jpgMichael le Cordeur: Die punt is | http://www.litnet.co.za/Category/menings/rubrieke-menings/michael-le-cordeur-die-punt-isfID88394Some textcat88394http://www.litnet.co.za/Category/menings/rubrieke-menings/michael-le-cordeur-die-punt-isWaarom die ATR met die ANC praatDie onlangse ontmoeting tussen die ANC en &lsquo;n groep verteenwoordigers van akademici, kerkleiers en Afrikaanse organisasies wat op 8 Mei in Sandton plaasgevind het, het tot baie kommentaar en selfs snedige opmerkings aanleiding gegee. Michael le Cordeur verduidelik waarom die ATR aan die gesprek deelgeneem het.2012-05-30T14:24:03+02:00cat87723http://www.litnet.co.za/Article/waarom-kla-oor-adam-small-se-hertzogprysWaarom kla oor Adam Small se Hertzogprys?Nicol Stassen stel net belang in sy eie skrywers. As een van hulle die Hertzogprys gewen het, sou hy meer boeke verkoop het en meer geld gemaak het.<br />2012-03-29T00:00:00+02:00cat86804http://www.litnet.co.za/Article/phuthuma-aandeelhouers-moet-verkieslik-nog-vasbyt-Phuthuma-aandeelhouers moet verkieslik nog vasbyt Beleggers van die Phuthuma Nathi fase 1- en 2-aandeleskemas moet vasbyt, die beste is nog op pad <br />2012-01-26T00:00:00+02:00cat86263http://www.litnet.co.za/Article/die-kaapse-klopse-n-dag-om-vryheid-te-vierDie Kaapse klopse: ’n dag om vryheid te vierWanneer die Kaapse Klopse op Tweede Nuwejaar verskyn, word Kaapstad se strate omgetower na &rsquo;n skouspel wat slegs by uitsondering elders in die w&ecirc;reld te sien is.2012-01-12T00:00:00+02:00cat85443http://www.litnet.co.za/Article/die-rustelose-kind-van-worcesterDie rustelose kind van Worcester: ’n digter sonder erkenningDis tyd dat die uitgewers hul trots in hul sak steek en die erkenning aan Floris Brown gee wat hom toekom. Of gaan ons, soos in die geval van &rsquo;n ander reus en bruin gemeenskapsdigter, Adam Small, wag totdat dit reeds te laat is?2011-10-13T00:00:00+02:00cat81362http://www.litnet.co.za/Article/die-pad-na-versoening-is-lankDie pad na versoening is lank ...Dit het die afgelope tyd weer eens duidelik geword dat die pad na versoening besonder lank is en daar sal nog baie water (en trane) in die see loop voordat ons na onsself kan verwys as die re&euml;nboognasie waarvan Desmond Tutu ...2011-07-27T07:11:34+02:00