Vintage@LitNet | http://www.litnet.co.za/Category/leefstyl/vintage-litnetLitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:23:39 +0200LitNet - Vintage@LitNetLitNet | RSS - Vintage@LitNetElsa Engelbrechthttp://www.litnet.co.za/599/Elsa Engelbrechthttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/elsaj_blokkie.jpgVintage@LitNet | http://www.litnet.co.za/Category/leefstyl/vintage-litnetfIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Category/leefstyl/vintage-litnetDie hartseer oorlog&quot;My ouma en oupa Fourie het kort na mekaar gesterf. Ouma was die laaste twee jaar nie gesond nie, maar Oupa het skielik gesterf sowat twee maande voor haar.&quot;2012-05-30T14:23:39+02:00cat86932http://www.litnet.co.za/Article/oupa-vermaak-se-gedigteOupa Vermaak se gedigte rockMet die huisopruiming na sy dood het die familie afgekom op gedigte wat hy geskryf het deur die loop van sy lewe. Die gedigte is gevind in skoolboeke, agterop ou boeke, op dele van ou kartonne en medisyneboksies en op enigiets skryfbaar.&nbsp;Al die gedigte was in sy eie handskrif geskryf.<br />2012-02-02T00:00:00+02:00cat86738http://www.litnet.co.za/Article/oom-toon-in-die-sop-Oom Toon in die sop Die netjies-geklede kaalkop omie se naam was dalk Antonius of so iets, maar vir almal in Brixton hier gedurende die sestigerjare was hy oom Toon.2012-01-23T00:00:00+02:00cat82192http://www.litnet.co.za/Article/brief-aan-my-broer-wilhelm-na-die-publikasie-van-die-versamelbundelBrief aan my broer Wilhelm na die publikasie van die versamelbundelLiewe Wilhelm Ja! Ja! Ek weet ek het jou vir maande afgeskeep. Jy sal my vergewe as ek jou vertel dat die werk aan die publikasie van jou versamelbundel <em>As die woorde begin droom </em>&rsquo;n volle agt maande geduur het.&nbsp;2011-09-01T09:49:37+02:00cat76976http://www.litnet.co.za/Article/brief-aan-my-broer-wilhelm-oor-die-versamelbundelBrief aan my broer, Wilhelm: Oor die versamelbundelLiewe Wilhelm <br /> Ek gaan nie eers probeer onthou wanneer laas ek aan jou geskryf het nie. Maande der maande gelede, in elk geval. Dalk moet ek jou vertel wat die rede is en dan kan jy self oordeel of ek skuldig is of nie.2011-03-17T10:13:13+02:00cat72396http://www.litnet.co.za/Article/brief-aan-wilhelm-27-september-2010Brief aan Wilhelm - 27 September 2010Liewe Wilhelm <br /> Ek was nie werklik van plan om so gou weer aan jou te skryf nie, en die volledige inligting oor my Versindaba-optrede is nog nie eers gepos nie.&nbsp;2010-10-07T11:20:24+02:00