Nuwe boeke | New bookshttp://www.litnet.co.za/Category/boeke-skrywers/nuwe-boekeLitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:22:20 +0200LitNet - Nuwe boekeLitNet | RSS - Nuwe boekeLitNethttp://www.litnet.co.za/1/LitNetwebvoet@litnet.co.zahttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/tando.jpgNuwe boeke | New bookshttp://www.litnet.co.za/Category/boeke-skrywers/nuwe-boekefIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Category/boeke-skrywers/nuwe-boeke<i>Tando, die tandmuis van Muizenberg</i> &quot;Di&eacute; Superman van dentale dinge vernietig vyande vinniger as wat Batman booswigte kan laat les ops&ecirc;.&quot;2012-05-30T14:22:20+02:00cat88380http://www.litnet.co.za/Article/lokprent-kelder-deur-gerda-taljaardLokprent: Kelder deur Gerda TaljaardEsmeralda is &rsquo;n skrywer van liefdesverhale. Sy is suksesvol, maar sukkel met skrywersblok. En dan word sy besoek deur &rsquo;n verhaal: Dit is die verhaal van &rsquo;n meisie &ndash; nog bogkind &ndash; wat vyftig jaar tevore op &rsquo;n plaas &rsquo;n string babas gehad het en almal, behalwe een wat n&aacute; geboorte aangeneem is, doodgemaak en naby die plaashuis begrawe het.2012-05-24T00:00:00+02:00cat88378http://www.litnet.co.za/Article/lokprent-die-twee-lewens-van-dieter-ondracekLokprent: Die twee lewens van Dieter Ondracek deur André KrügerIn Andr&eacute; Kruger se debuutroman word spoorwegingenieur Dieter Ondracek Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland.2012-05-24T00:00:00+02:00cat88359http://www.litnet.co.za/Article/grensoorlogstories-by-die-pierneefteaterGrensoorlogstories by die PierneefteaterVerhale uit <i>Grensoorlogstories</i> wat onlangs by Litera Publikasies verskyn het, word in Petcar Produksies se &quot;Storie-Uur&quot; deur Carel Trichardt en Petru Wessels by die Pierneefteater aangebied.2012-05-23T00:00:00+02:00cat88341http://www.litnet.co.za/Article/nuut-by-litera-publikasiesNuut by Litera PublikasiesLitera Publikasies stel hul jongste boeke bekend.&nbsp;2012-05-22T00:00:00+02:00cat88340http://www.litnet.co.za/Article/karos-orie-dyne-deur-hans-du-plessisKaros orie dyne deur Hans du Plessis<em>Karos orie dyne</em> is &rsquo;n splinternuwe bundel met Griekwapsalms deur Hans du Plessis. Dit is weereens oorspronklike gedigte in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes en bevat die res van die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes, soos van die gelykenisse.2012-05-22T00:00:00+02:00