Skole | Schoolshttp://www.litnet.co.za/Category/akademies/skoleLitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:21:28 +0200LitNet - SkoleLitNet | RSS - SkoleElzette Steenkamphttp://www.litnet.co.za/2322/Elzette Steenkampelzette@litnet.co.zahttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/fokus.jpgSkole | Schoolshttp://www.litnet.co.za/Category/akademies/skolefIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Category/akademies/skoleLitNet Akademies (Skole): Community Punching Bags-projek geopen Die Community Punching Bags- (CPB-) projek, ’n uitstalling van kleurvolle “gemeenskap-slaansakke”, is op 23 Mei 2012 by die anneks van die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad geopen.
2012-05-30T14:21:28+02:00cat88419http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-kuberklas-baie-boublokke-bou-saam-n-beter-tuisteLitNet Akademies Kuberklas: Baie boublokke bou saam aan ’n beter tuisteDanie van Wyk vertel van ’n olimpiade en ’n kongres – twee van die projekte waarmee die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans beter resultate wil bou.2012-05-30T00:00:00+02:00cat88356http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-skole-elzette-steenkamp-gesels-met-elna-barnard-van-die-grahamstadse-onLitNet Akademies (Skole): Elzette Steenkamp gesels met Elna Barnard van die Grahamstadse Onderwys DistrikkantoorElzette Steenkamp gesels met Elna Barnard oor die wiskunde- en wetenskapgerigte projekte van die Grahamstadse Onderwys Distrikkantoor.
2012-05-23T00:00:00+02:00cat88351http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-skole-is-op-soek-na-kubermentorsLitNet Akademies (Skole) is op soek na kubermentors!Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskapvakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders? LitNet Akademies (Skole) wag voorstelle in vir wiskunde- of wetenskapskoolprojekte wat oor ’n tydperk van ses maande op ’n aanlynplatform ontplooi kan word.
2012-05-23T00:00:00+02:00cat88342http://www.litnet.co.za/Article/sterskole-die-atkv-vereer-die-imizamo-yethu-sekondere-skool-Sterskole: Die ATKV vereer die Imizamo Yethu Sekondêre Skool Die ATKV se Sterskole-projek het ten doel om die uitstaande verbetering in onderpresterende skole te identifiseer en dan erkenning aan daardie skole te verleen. Die eerste skool wat hierdie toekenning ontvang het, is die Imizamo Yethu Sekondêre Skool in Thembalethu, George.
2012-05-22T00:00:00+02:00cat88298http://www.litnet.co.za/Article/hoezit-fanie-viljoenHoezit, Fanie Viljoen!"Hoezit! se uitleg en artikels is baie kleurvol en lewendig. Dit dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe, soos vermaak, die natuur, die wêreld, emosies, en meer. Die kort brokkies inligting sorg dat dit nooit vervelig word nie. Dit maak die tydskrif ongelooflik gebruiksvriendelik vir kinders en skole (en volwassenes!)."
2012-05-17T00:00:00+02:00