LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) | http://www.litnet.co.za/Category/akademies/litnet-akademies/litnet-akademies-geesteswetenskappeLitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:21:08 +0200LitNet - LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)LitNet | RSS - LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)Adéle Nelhttp://www.litnet.co.za/664/Adéle Nelhttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/benderykfokus.jpgLitNet Akademies (Geesteswetenskappe) | http://www.litnet.co.za/Category/akademies/litnet-akademies/litnet-akademies-geesteswetenskappefIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Category/akademies/litnet-akademies/litnet-akademies-geesteswetenskappeOm ’n deeglike “aanmaning van sterflikheid” te kry: katabasis, relasionaliteit en retrovisie in Die benederyk van Ingrid Winterbach"My uitgangspunt is dat relasionaliteit op tweërlei wyse in Die benederyk manifesteer: as ’n ontologiese verwantskap op persoonlike vlak tussen mense (hetsy met betrekking tot familie- of vriendskapsbande), en ook as ’n ontologiese verwantskap tussen spesifieke kunstenaars deur die eeue heen."
2012-05-30T14:21:08+02:00cat88304http://www.litnet.co.za/Article/die-reg-op-kennis-van-die-eie-afstammingAantekeninge: Die reg op kennis van die eie afstamming"Die belangrikheid van die reg op kennis van die eie afstamming beteken nie dat dié reg absoluut geld nie, aangesien dit in botsing kan kom met byvoorbeeld die reg op privaatheid van die biologiese ouers."
2012-05-17T00:00:00+02:00cat88291http://www.litnet.co.za/Article/die-impak-van-revisie-op-vertaalde-eksamenvraestelle-in-n-onderwysomgewingDie impak van revisie op vertaalde eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing"Die onakkurate vertaling van eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing kan studentesukses benadeel, byvoorbeeld as die vertaling dubbelsinnig is of as onbekende terminologie gebruik word. Een van die metodes om vertalings van hoë gehalte te verseker, is om die konsepvertaling wat deur ’n eerste vertaler geskep is deur ’n tweede vertaler te laat nagaan."
2012-05-16T00:00:00+02:00cat88281http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-lang-lang-omstrede-vertoonkunstenaar-of-gesiene-virtuoosLitNet Akademies: Lang Lang – Omstrede vertoonkunstenaar of gesiene virtuoos?Na aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" reageer drie kenners op die vraag of Lang Lang se omstrede interpretasies die samehangende struktuur van die werke wat hy uitvoer ondermyn.
2012-05-16T00:00:00+02:00cat88278http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-verskuif-lang-lang-die-interpretatiewe-grense-van-die-kunsmusiek-teks--LitNet Akademies: Verskuif Lang Lang die interpretatiewe grense van die kunsmusiek-teks – of bevestig hy dit?Martina Viljoen lewer kommentaar op Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses".
2012-05-16T00:00:00+02:00cat88277http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-lang-lang-en-die-illusie-van-omstredenheidLitNet Akademies: Lang Lang en die illusie van omstredenheidNa aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" gee Etienne Viviers sy mening oor Lang Lang se kreatiewe interpretasies van klassieke werke.
2012-05-16T00:00:00+02:00